1. Bereken die buite-oppervlakte en
die volume van elke prisma hieronder :
1. Calculate the surface area
and volume of each right prism below:
2.1 Bereken die buite-oppervlakte en
die volume van die prisma in Vraag 1.1
as al die afmetings verdubbel.
2.1 Calculate the total surface area and
volume of the prism in Question 1.1 if
all the measurements are doubled.
2.2
Het die buite-oppervlakte en
die volume van die prisma ook vedubbel?
2.1 Did the total surface area and
volume of the also doubled?
Die buite-oppervlakte van 'n kubus
is 150 cm2.
3.1 Bereken die lengte van die sye.
3.2 Bereken die volume van die kubus.
The total surface area of a cube
is 150 cm2.
3.1 Calculate the length of each side.
3.2 Calculate the volume of the cube.
'n Silinder is 18 mm lank en het 'n radius
van r mm. Die volume van die silinder
is 1 413 mm3. Bereken die
4.1 deursnee (middellyn) van die silinder.
4.2 buite-oppervlakte van die silinder.
A cylinder has a length of 18 mm and has
a radius of r mm. The volume of the
cylinder is 1 413 mm3. Calculate the
4.1 diameter of the cylinder.
4.2 surface area of the cylinder.
'n Sfeer het 'n middellyn van 10 cm.
Bereken die buite-oppervlakte
en volume van die sfeer.
A sphere has a diamter of 10 cm.
Calculate the surface area
and volume of the sphere.
'n Keël of konus het 'n radius van 6 cm,
'n skuinshoogte van 30 cm en 'n hoogte
van 8 cm. Bereken die
6.1 buite-oppervlakte van die keël.
6.2 volume van die keël.
A cone has radius of 6 cm, a
slanting height of 30 cm and a height
of 8 cm. Calculate the
6.1 surface area of the cone.
6.2 volume of the cone.
'n Sfeer het 'n buite-oppervlakte van
1 257 dm2. Bereken die
7.1 radius van die sfeer.
7.2 volume van die sfeer.
A sphere has a surface area of
1 257 dm2. Calculate the
7.1 radius of the sphere.
7.2 volume of the sphere.
'n Keël of konus het 'n deursnit van 12 mm,
'n skuinshoogte van 15 mm en 'n hoogte
van 9 mm. Bereken die
8.1 buite-oppervlakte van die keël.
8.2 volume van die keël.
A cone has radiameter of 12 mm, a
slanting height of 15 mm and a height
of 9 mm. Calculate the
8.1 surface area of the cone.
8.2 volume of the cone.
'n Roomyshorinkie is in die vorm van 'n
keël met 'n deursnit van 6 cm,
'n skuinshoogte van 67 mm en 'n hoogte
van 6 cm. 'n Sfeervormige bal roomys
met deursnit 6 cm word op die
horinkie geplaas. Veronderstel dat al
die roomys smelt . Kan die horinkie al
die gesmelte roomys bevat? Toon al
die nodige berekeninge.
An ice cream cone has a diameter
of 6 cm, a slanting height of 67 mm and
a height of 6 cm. A spherical ball of
ice cream, diameter 6 cm, is placed on
the cone. Suppose that all the ice cream
melts. Can the cone contain all the ice
cream? Show all the necessary
calculations.
Die verhouding van die volume van 'n
sfeer tot sy buite-oppervlakte is (8 ÷ 3),
d.w.s. volume ÷ buite-oppervlakte = 8 ÷ 3
Bereken die
10.1 radius van die sfeer.
10.2 buite-oppervlakte van die sfeer.
10.3 volume van die sfeer.
The ratio of the volume of a sphere tot its
surface area is (8 ÷ 3),
that is the volume ÷ surface area = 8 ÷ 3
Calculate the
10.1 radius of the sphere.
10.2 surface area of the sphere.
10.3 volume of the sphere.
'n Man wil 'n bak maak waarin hy water
kan gooi. Om die bak te maak gebruik
hy 'n plaat yster, 150 cm lank en
650 mm breedt. Hy buig aan al vier
kante die yster 5 cm vanaf die kant om,
om die bak te vorm.
Bereken die lengte en breedte van die
bak en dan die volume water, in liter,
wat die bak kan bevat.
A man wants to make a basin to contain
water. He uses a sheet of iron, 150 cm
long and 650 mm wide. To form the
basin he folds the 4 sides upwards at
5 cm from each edge.
Calculate the length and breadth of the
basin and the volume of water, in litres,
that the basin can contain.
'n Man wil 'n houer maak waarin hy graan
kan stoor. Die houer bestaan uit 'n
silinder met deursnee 1,5 m en hoogte
2 m. Die boom van die houer bestaan uit
'n keël met skuinshoogte 81 cm en
hoogte 30 cm. Die deksel bestaan uit
'n halwe sfeer.
Bereken die volume van die graan wat
gestoor kan word en die oppervlakte van
die metaal benodig om die houer te bou.
A Man wants to make a silo in which he
wants to store grain. The silo consists
of a cylinder, diameter 1,5 m, and the
height is 2 m. The silo is closed at
the bottom by a cone with a slant height
of 81 cm and height 30 cm.
The lid is half a sphere.
Calculate the volume of the grain that
can be contained and the area of the
metal needed to build the silo.