Nog Oefeninge - Graad 10 Wiskunde - Spyskaart

Ons werk so vinnig moontlik om nog oefeninge beskikbaar te stel.
As die oefening waarna u soek nie hier is nie, of daar is te min daarvan, stuur asseblief 'n epos om ons te laat weet.
Ons e-pos adres is info@imath.co.za
Ons voldoen so gou moontlik aan u versoek.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor die produk van 'n een term met 'n veelterm, klik op die 1.1 of "Een term met 'n veelterm."

Oefeninge.

  1. Algebraiese Produkte.
  1.1 Een term met 'n veelterm.
  1.2 Tweeterm met 'n tweeterm.
  1.3 Twee tweeterme vorm 'n drieterm.
  1.4 Vierkant van 'n tweeterm.
  1.5 Verskil van twee vierkante.
  1.6 Produk van tweeterm met drieterm.
  1.7 Som en verskil van derdemagte - produkte.
     
  2. Algebraiese Faktore.
  2.1 Gemeenskaplike faktor.
  2.2 Groepering om 'n gemeenskaplike faktor te kry.
  2.3 Faktoriseer 'n drieterm.
  2.4 Faktoriseer 'n Vierkant.
  2.5 Faktoriseer die verskil van twee vierkante.
     
  3. Algebraïese breuke.
  3.1 Vereenvoudiging.
  3.2 Vermenigvuldiging en deling.
  3.3 Optel en aftrek.
  3.4 Gemengde voorbeelde.
     
  4. Getal patrone.
  4.1 Lineêre patroon - Rekenkundige ry.
     
  5. Vergelykings en hulle oplossing.
  5.1 Lineêre vergelykings.
  5.2 Lineêre vergelykings met breuke.
  5.3 Lineêre vergelykings met letter koëffisiënte en hakies.
  5.4 Gelyktydige vergelykings.
     
  6. Funksies en hulle grafieke.
  6.1 Lineêre funksies; reguitlyn grafieke.
  6.2 Parabole.
  6.3 Hiperbole.
  6.4 Die grafiek van die eksponensiale funksie.
  6.5 Die grafieke van die trigonometriese funksies.
     
  7. Trigonometrie.
  7.1 Definisies van die trigonometriese funksies.
  7.2 Berekening van die trigonometriese funksies m.b.v. 'n sakrekenaar.
  7.3 Berekening van die trigonometriese funksies van spesiale hoeke.
  7.4 Toepassing van trigonometrie.
     
     
  8. Finansies.
  8.1 Rente, groei, depresiasie, inflasie.
     
  9. Analitiese Meetkunde.
  9.1 Lengte en Middelpunte.
  9.2 Gradiënte, ewewydige en loodregte lyne.
  9.3 Vergelykings van lyne.
  9.4 Toepassings.
     
  10. Statistiek.
  10.1 Statistiek.
     
  11. Waarskynlikheid.
  11.1 Waarskynlikheid.
     
  12. Buite-oppervlakte en volume.
  12.1 Buite-oppervlakte en volume van reëlmatige prismas.
     
  13. Meetkunde.
  13.1 Lyne en hoeke.
  13.2 Driehoeke en hoeke.
  13.3 Driehoeke en ewewydige lyne.
  13.4 Stelling van Pythagoras.
     
     
     
     
     

Antwoorde op die oefeninge.

As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om joself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.
     
  1. Algebraiese Produkte.
     
  2. Algebraiese Faktore.
  2.3 Faktoriseer 'n drieterm.
  2.4 Faktoriseer 'n Vierkant.
  2.5 Faktoriseer die verskil van twee vierkante.
     
  3. Getal patrone.
  3.1 Lineêre patroon - Rekenkundige ry.
     
  4. Vergelykings en hulle oplossing.
  4.1 Lineêre vergelykings.
  4.2 Lineêre vergelykings met breuke.
  4.3 Lineêre vergelykings met letter koëffisiënte en hakies.
  4.4 Gelyktydige vergelykings.
     
  6. Funksies en hulle grafieke.
  6.1 Lineêre funksies, reguitlyn grafieke.
  6.2 Parabole.
  6.4 Die grafiek van die eksponensiale funksie.
  6.5 Die grafieke van die trigonometriese funksies.
     
     
  8. Finansies.
  8.1 Rente, groei, depresiasie, inflasie.
     
  9. Analitiese Meetkunde.
  9.1 Lengte en Middelpunte.
  9.2 Gradiënte, ewewydige en loodregte lyne.
  9.3 Vergelykings van lyne.
  9.4 Toepassings.
     
  10. Statistiek.
  10.1 Statistiek.
     
  11. Waarskynlikheid.
  11.1 Waarskynlikheid.
  
     
     
  
Bopunt van bladsy Tuisblad Graad 11 - oefeninge Graad 12 - oefeninge