WISKUNDE
GRAAD 11
NOG OEFENINGE
Statistiek.
MATHEMATICS
GRADE 11
MORE EXERCISES
Statistics.
1. Die lys toon die punte van 40 leerlinge
23; 6; 12; 18; 24; 6; 9; 14; 21; 11
9; 17; 11; 16; 13; 19; 15; 11; 8; 16
13; 12; 7; 14; 9; 17; 8; 12; 21; 12
17; 13; 14; 6; 13; 19; 18; 13; 9; 11
1. Listed below are the marks of 40 pupils :
23; 6; 12; 18; 24; 6; 9; 14; 21; 11
9; 17; 11; 16; 13; 19; 15; 11; 8; 16
13; 12; 7; 14; 9; 17; 8; 12; 21; 12
17; 13; 14; 6; 13; 19; 18; 13; 9; 11
1.1 Voltooi onderstaande tabel :
1.1 Complete the table below:
|
|
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
f . x |
0 < p ≤ 5 |
|
|
|
|
5 < p ≤ 10 |
|
|
|
|
10 < p ≤ 15 |
|
|
|
|
15 < p ≤ 20 |
|
|
|
|
20 < p ≤ 25 |
|
|
|
|
|
1.2 Bepaal die gemiddelde van die
gegroepeerde data.
1.2 Determine the mean of the grouped data.
1.3 Watter interval is die modale interval?
1.3 Which interval is the modal interval?
1.4 In watter interval sal die volgende lê?
1.4.1 Q1
1.4.2 Q2
1.4.3 Q3
1.4.4 90ste persentiel.
1.4 In which interval does the following lie?
1.4.1 Q1
1.4.2 Q2
1.4.3 Q3
1.4.4 90th percentile.
1.5 Skets 'n netjiese ogief van die data.
1.5 Draw a neat ogive of the data.
1.6.1 Gebruik die ogief om die waardes
van die kwartiele te bepaal.
1.6.1 Use the ogive to detrmine
the values of the quartiles.
1.6.2 Bepaal die interkwartielvariasie-wydte (IQR)
1.6.2 Determine the inter quartile range (IQR)
1.7 Skryf die vyfgetalopsomming vir die data neer.
1.7 Write down the five number summary of the data.
1.8 Maak 'n netjiese houer-en-punt diagram om
die data voor te stel.
1.8 Draw a neat box and whisker diagram
to represent the data.
1.9 Is die data skeef? Gee 'n rede.
1.9 Is the data skewed? Give a reason.
1.10 Wat is die minimum punt van die
boonste 10% van die leerlinge?
1.10 What is the lowest mark for the
top 10% of the pupils?
2. Die lys toon die massa van 20 seuns :
72; 51; 48; 66; 57; 77; 83; 65; 53
75; 67; 64; 47; 58; 74; 62; 81; 65
69; 73
2. Listed below is the mass of each of 20 boys :
72; 51; 48; 66; 57; 77; 83; 65; 53
75; 67; 64; 47; 58; 74; 62; 81; 65
69; 73
2.1 Voltooi onderstaande tabel :
2.1 Complete the table below:
|
|
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
f . x |
40 < m ≤ 50 |
|
|
|
|
50 < m ≤ 60 |
|
|
|
|
60 < m ≤ 70 |
|
|
|
|
70 < m ≤ 80 |
|
|
|
|
80 < m ≤ 90 |
|
|
|
|
|
2.2 Bepaal die gemiddelde van die
gegroepeerde data.
2.2 Determine the mean of the grouped data.
2.3 Watter interval is die modale interval?
2.3 Which interval is the modal interval?
2.4 In watter interval sal die volgende lê?
2.4.1 Q1
2.4.2 Q2
2.4.3 Q2
2.4.4 30ste persentiel.
2.4.5 8ste desiel.
2.4 In which interval does the following lie?
2.4.1 Q1
2.4.2 Q2
2.4.3 Q3
2.4.4 30th percentile.
2.4.5 8th decile.
2.5 Skets 'n netjiese ogief van die data.
2.5 Draw a neat ogive of the data.
2.6.1 Gebruik die ogief om die waardes
van die kwartiele te bepaal.
2.6.1 Use the ogive to detrmine
the values of the quartiles.
2.6.2 Bepaal die interkwartielvariasie-wydte (IQR)
2.6.2 Determine the inter quartile range (IQR)
2.7 Skryf die vyfgetalopsomming vir die data neer.
2.7 Write down the five number summary of the data.
2.8 Maak 'n netjiese houer-en-punt diagram om
die data voor te stel.
2.8 Draw a neat box and whisker diagram
to represent the data.
2.9 Is die data skeef? Gee 'n rede.
2.9 Is the data skewed? Give a reason.
3. Onderstaande frekwensietabel som die lengte
van 40 leerlinge op :
3. The frequency table below summarises the height
of 40 pupils :
|
|
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
f . x |
140 < h ≤ 150 |
3 |
|
|
|
150 < h ≤ 160 |
10 |
|
|
|
160 < h ≤ 170 |
14 |
|
|
|
170 < h ≤ 180 |
12 |
|
|
|
180 < h ≤ 190 |
1 |
|
|
|
|
3.1 Voltooi die tabel.
3.1 Complete the table.
3.2 Bepaal die gemiddelde van die
gegroepeerde data.
3.2 Determine the mean of the grouped data.
3.3 Skets die ogief vir die data.
3.3 Draw an ogive for the data.
3.4 Toon op die ogief die posisie van elke kwartiel.
3.4 Show on the ogive the position of each quartile.
3.5 Bepaal die interkwartielvariasie-wydte (IQR)
3.5 Determine the inter quartile range (IQR)
3.6 Wat is die minimum lengte van die langste
50% van die leerlinge?
3.6 What is the minimum height of the taller 50%
of the pupils?
4. Onderstaande frekwensietabel som die tyd
op wat 20 arbeiders nodig het om 'n sekere
taak te voltooi :
4. The frequency table below summarises the time
that 20 workmen need to complete a certain task :
|
|
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
f . x |
5 < t ≤ 10 |
4 |
|
|
|
10 < t ≤ 15 |
8 |
|
|
|
15 < t ≤ 20 |
6 |
|
|
|
20 < t ≤ 25 |
2 |
|
|
|
|
4.1 Voltooi die tabel.
4.1 Complete the table.
4.2 Bepaal die gemiddelde van die
gegroepeerde data.
4.2 Determine the mean of the grouped data.
4.3 Bepaal die modale interval.
4.3 Determine the modal interval.
4.4 Skets die ogief vir die data.
4.4 Draw an ogive for the data.
4.5 Toon op die ogief die posisie van Q1 en Q3.
4.5 Show on the ogive the position of Q1 and Q3.
4.6 Bepaal die interkwartielvariasie-wydte (IQR)
4.6 Determine the inter quartile range (IQR)
4.7 Wat is die langste tyd waarin die vinnigste
25% van die arbeiders om die taak te voltooi?
4.7 What is the longest time needed by the fastest
25% of the workers need to finish the task?
5. Onderstaande frekwensietabel som die ouderdom
van 60 mense in 'n winkel op :
5. The frequency table below summarises the age
of 60 shoppers :
|
|
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
f . x |
10 < a ≤ 20 |
5 |
|
|
|
20 < a ≤ 30 |
19 |
|
|
|
30 < a ≤ 40 |
25 |
|
|
|
40 < a ≤ 50 |
11 |
|
|
|
|
5.1 Voltooi die tabel.
5.1 Complete the table.
5.2 Bepaal die gemiddelde van die
gegroepeerde data.
5.2 Determine the mean of the grouped data.
5.3 Skets die ogief vir die data.
5.3 Draw an ogive for the data.
5.4 Toon op die ogief die posisie van
5.4.1 Q1
5.4.2 Q3
5.4.3 4de desiel
5.4 Show on the ogive the position of Q1 and Q3.
5.4.1 Q1
5.4.2 Q3
5.4.3 4th decile
5.5 Bepaal die interkwartielvariasie-wydte (IQR)
5.5 Determine the inter quartile range (IQR)
5.6 Wat is die kleinste ouderdom van die oudste
60% van die kopers?
5.6 What is the youngest age of the 60% of
the eldest shoppers?
Meegaande frekwensietabel toon die
punte van 40 leerlinge vir 'n
toets met 'n maksimum van 25 :
The accompanying frequency table
summarises the marks of 40 pupils for
a test with a maximum mark of 25 :
6.1 Gebruik die data in die ogief om
onderstaande frekwensietabel te voltooi :
6.1 Use the data presented by the ogive to
complete the frequency table below :
|
|
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
f . x |
0 < p ≤ 5 |
|
|
|
|
5 < p ≤ 10 |
|
|
|
|
10 < p ≤ 15 |
|
|
|
|
15 < p ≤ 20 |
|
|
|
|
20 < p ≤ 25 |
|
|
|
|
|
6.2 Bepaal die gemiddelde van
die gegroepeerde data :
6.2 Determine the mean of the grouped data.
6.3 Hoeveel leerlinge het minder as
10 punte gekry?
6.3 How many pupils obtained less
than 10 marks?
6.4 Watter persentasie van die leerlinge het
geslaag as die slaagsyfer 40% is?
6.4 Determine the percentage of pupils that
passed if the pass mark is 40%.
6.5 Hoeveel leerlinge het 80% of meer behaal?
6.5 How many pupils obtained 80% or more?
6.6 Wat is die maksimum punt van die
onderste 50% van die leerlinge?
6.6 What is the highest possible mark for the
bottom 50% of the pupils?
6.7 Wat is die laagste punt van die
boonste 25% van die leerlinge?
6.7 What is the lowest mark for the
top 25% of the pupils?
Meegaande ogief toon
die massa, in kg, van 60 leerlinge :
The ogive represents the
mass, in kg, of 60 pupils :
7.1 Gebruik die data in die ogief om
onderstaande frekwensietabel te voltooi :
7.1 Use the data presented by the ogive to
complete the frequency table below :
|
|
Frekwensie f
f
Frequency |
Kum. Frekw.
cf
Cum. Freq. |
Klas middelpunt
(x)
Class midpoint |
f . x |
40 < m ≤ 50 |
|
|
|
|
50 < m ≤ 60 |
|
|
|
|
10 < m ≤ 15 |
|
|
|
|
60 < m ≤ 70 |
|
|
|
|
70 < m ≤ 80 |
|
|
|
|
80 < m ≤ 90 |
|
|
|
|
|
7.2 Bepaal die gemiddelde van
die gegroepeerde data :
7.2 Determine the mean of the grouped data.
7.3 Wat is die grootste massa van die
ligste 25% van die leerlinge?
7.3 What is the greatest mass of the lightest
25% of the pupils?
7.4 Hoeveel leerlinge het 'n massa groter
as 65 kg?
7.4 How many pupils have a mass greater
than 65 kg?
7.5 Watter persentasie van die leerlinge
se massa is tussen 70 kg en 80 kg,
d.w.s 70 < m ≤ 80?
7.5 What percentage of the pupils have a mass
between 70 kg and 80 kg, i.e. 70 < m ≤ 80?
8. Onderstaande mond-en-snor diagram som die
maandelikse verdienste van 27 werknemers in
'n maatskappy op. Geen twee werknemers
verdien dieselfde salaris nie.
8. The box and whisker diagram below
summarises the monthly salaries of
27 employees of a firm.
No two employees earn the same salary.
8.1 Hoeveel werknemers verdien minder
as R7 000?
8.2 Wat is die kleinste en wat is die grootste
salaris van die boonste 50% van die
werknemers?
8.3 Bepaal of daar enige uitskieters is?
8.1 How many employees earn less than R7 000?
8.2 What is the smallest and what is the highest
salary earned by the top 50% of the employees?
8.3 Determine whether there are any outliers.
9. Bestudeer onderstaande mond-en-snor
diagram en beantwoord die vrae wat volg :
9. Study the box and whisker diagram below and
answer the questions that follow :
9.1 Is die data skeef? Verduidelik.
9.2 Is daar enige uitskieters? Doen die
nodige berekeninge om jou antwoord
te staaf.
9.1 Is the data skewed? Explain.
9.2 Are there any outliers? Do the necessary
calcultions to prove your answer.
10. Bestudeer onderstaande mond-en-snor
diagram en beantwoord die vrae wat volg :
10. Study the box and whisker diagram below and
answer the questions that follow :
10.1 Is die data skeef? Verduidelik.
10.2 Is daar enige uitskieters? Doen die
nodige berekeninge om jou antwoord
te staaf.
10.1 Is the data skewed? Explain.
10.2 Are there any outliers? Do the necessary
calcultions to prove your answer.
11. Die aantal ure oortyd gewerk deur werknemers
is as volg :
11. The number of hours worked overtime by
employees are as follows :
42; 22; 50; 66; 35; 36; 76; 29; 33; 52; 43
11.1 Bepaal die volgende
11.1.1 die gemiddelde.
11.1.2 die drie kwartiele.
11.1.3 die interkwartielvariasiewydte IVK.
11.2 Is die data skeef? Verduidelik.
11.3 Is daar enige uitskieters? Staaf jou antwoord
deur die nodige berekeninge te doen.
11.1 Determine the following :
11.1.1 the mean.
11.1.2 the three quartiles.
11.1.3 the interquartile range IQR.
11.2 Is the data skewed? Explain.
11.3 Are there any outliers? Prove your answer
by doing the necessary calculations.
12. Die ouderdom, in jare, van 20 mense
is as volg :
12. The age, in years, of 20 people are as
follows :
20; 40; 43; 17; 38; 52; 61; 16; 14; 25; 38; 35; 84; 72; 53; 22; 32; 33; 24; 48
12.1 Bepaal die volgende
12.1.1 die gemiddelde.
12.1.2 die standaardafwyking.
12.2 Hoeveel mense se ouderdom is buite een
standaardafwyking van die gemiddelde?
12.1 Determine the following :
12.1.1 the mean.
12.1.2 the standard deviation.
12.2 How many people's age lie outside one
standard deviation of the mean?
13. Die weeklikse afwesighede van 'n Gr. 11 klas
gedurende die tweede kwartaal word hieronder
getoon.
13. The weekly abscence of a Gr. 11 class during
the second quarter is shown below.
33; 20; 18; 15; 30; 26; 19; 15; 10; 24
13.1 Bepaal die volgende
13.1.1 die gemiddelde.
13.1.2 die standaardafwyking.
13.2 Bepaal hoeveel weke die afwesigheid binne
een standaardafwyking van die gemiddelde
lê.
13.1 Determine the following :
13.1.1 the mean.
13.1.2 the standard deviation.
13.2 Find the number of weeks that the weekly
abscence was inside one standard deviation
from the mean?
14. Die tyd, in minute, deur 10 hardlopers
geneem om 'n wedloop te voltooi word
hieronder gegee :
14. The time, in minutes, taken by 10 runners
to complete a race is given below :
33; 20; 18; 15; 30; 26; 19; 15; 10; 24
14.1 Bereken die
14.1.1 gemiddelde.
14.1.2 standaardafwyking.
14.2 Hoeveel hardlopers het die wedloop binne
een standaardafwyking van die gemiddelde
voltooi?
Antwoord 14
14.1 Calculate the
14.1.1 average.
14.1.2 standard deviation.
14.2 How many runners completed the race within
one standard deviation of the mean?
Answer 14