Nog Oefeninge - Graad 11 Wiskunde - Spyskaart

Ons werk so vinnig moontlik om nog oefeninge beskikbaar te stel.
U kan solank die Graad 10 en 12 spyskaarte bestudeer en daaruit oefeninge doen ter voorbereiding. Sodra daar oefeninge gereed is, sal ons dit plaas.
Jammer vir die ongerief.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor algebraïese breuke, klik op die 1. of "Algebraïese breuke."

Oefeninge.

  1. Algebraïese Breuke.
     
  2. Vergelykings en ongelykhede.
  2.1 Kwadraatsvoltooiïng of vierkantsvoltooiïng.
  2.2 Oplossing van kwadratiese vergelykings.
  2.3 Oplossing van kwadratiese ongelykhede.
  2.4 Oplossing van vergelykings wat vierkantswortels bevat.
     
  3. Rye, reekse en getal patrone.
  3.1 Lineêre getal patrone of rekenkundige rye.
  3.2 Kwadratiese getalpatrone of rye.
     
  4. Finansies.
  4.1 Rente, saamgestelde groei, depresiasie, inflasie.
     
  5. Funksies en hulle grafieke.
  5.1 Die parabool.
  5.2 Die hiperbool.
  5.3 Die eksponensiële funksie.
  5.4 Die trigonometriese funksies.
     
  6. Trigonometrie.
  6.1 Die reduksie formules.
  6.2 Die reduksie formules en spesiale hoeke.
  6.3 Die oplos van trigonometriese vergelykings.
  6.4 Die oplos van driehoeke.
     
  7. Analitiese, Koördinaat Meetkunde.
  7.1 Toepassings van analitiese meetkunde.
     
  8. Statistiek.
     
  9. Waarskynlikheid.
  9.1 Waarskynlikheid.
     
  10. Meetkunde.
  10.1 Loodregte lyne in 'n sirkel.
  10.2 Hoeke in dieselfde sirkelsegment.
  10.3 Raaklyne aan 'n sirkel.
  10.4 Koordevierhoeke.
     
     
     

Antwoorde op die oefeninge.


As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om jouself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.
     
  1. Algebraïese Breuke.
     
  2. Vergelykings en ongelykhede.
  2.1 Kwadraatsvoltooi�ng of vierkantsvoltooi�ng.
  2.2 Oplossing van kwadratiese vergelykings.
  2.3 Oplossing van kwadratiese ongelykhede.
  2.4 Oplossing van vergelykings wat vierkantswortels bevat.
     
  3. Rye, reekse en getal patrone.
  3.1 Lineêre getal patrone of rekenkundige rye.
  3.3 Kwadratiese getalpatrone of rye.
     
  4. Finansies.
  4.1 Rente, saamgestelde groei, depresiasie, inflasie.
     
     
  6. Trigonometrie.
     
  7. Analitiese, Koördinaat Meetkunde.
  7.1 Toepassings van analitiese meetkunde.
     
  9. Waarskynlikheid.
  9.1 Waarskynlikheid.
  
     
     
  
Bopunt van bladsy Tuisblad Graad 10 - oefeninge Graad 12 - oefeninge