Graad 10 - Nog Oefeninge

Antwoorde - Finansiële dokumente, tariewe, rekeninge.

1.1.1
Van 0 tot 6 kl: gratis en van 7 tot 8 kl R2/kl
1.1.2
Van 0 tot 6 kl: gratis en van 7 tot 8 kl R2/kl d.w.s. koste = R(6 x 0 + 2 x 2) = R4,00
1.2
49,12 kl word benader tot 50 kl.
Bedrag betaalbaar = R(6 x 0 + (29 - 6) x 2 + (49 - 30) x 2,40 + 2 x 3,50)
= R98,60
1.3
Bedrag betaalbaar = R(6 x 0 + (29 - 6) x 2 + (49 - 30) x 2,40 + 7 x 3,50)
= R116,10 19.55
Die bedrag is dus R19.55 te groot.
2.1
Totale uitgawe = R8 520,00
Nee, die uitgawe is R(8 520 - 7 600) = R920 meer as die inkomste.
2.2
Nog nie. Die uitgawe is nog R420 meer as die inkomste. Gert kan afskaal op vermaak en
klere. Spandeer R200 minder op klere en R420 op vermaak. Dan klop die begroting.
2.3
R300 op klere spandeer, vermaak inkort tot R200 en motor onderhoud inkort met R20.
3.1
Totale uitgawe = R18 300. Koos kan nie al sy uitgawes bekostig nie, want die uitgawe
oorskry die inkomste met R1 300.
3.2
Nog nie. Die tekort is nog R900. Besnoei R450 op klere en R450 op vermaak.
3.3
Die tekort is R1 200. Besnoei R500 op klere en R500 op vermaak en R200 op motor
onderhoud - ry minder, spaar op brandstof.
4.1
Die foonnommer is 001 968 0001.
4.2
Die posadres is Bus 34, Komhier 001908
4.3
Die datum van die faktuur / rekening is 28 / 03/ 2016.
4.4
Laaste datum vir betaling is 14/04/2016.
4.5
Die rekening is betaal en dus moet daardie bedrag afgetrek word sodat die uitstaande bedrag
R0,00 is.
4.6
Water verbruik = (1241 - 1206) kl = 35 kl en eleketrisiteit = (8324 - 80136) = 188 eenhede
4.7
Bedrag = R(6 x 0 + (35 - 6) x 1,10) = R31,90
BTW = R31,90 x 0,14 = R4,47
Totale koste = R31,90 + R4,47 = R36,37
Die rekening is dus heel verkeerd.
4.8
Elektrisiteit verbruik is 188 eenhede en nie 288 nie. Die koste is dus verkeerd.
Koste = R188 x 1,45 = R272,60 sodat BTW = R272,60 x 0,14 = R38,16 en
Totaal = R310,76. Die bedrag betaalbaar is dus verkeerd.
Die bedrae moet wees : Bedrag = R424,50; BTW = R59,43 en Bedrag = R894,05
4.9
Nee. Teen 1,6% is die belasting R350 000 x 0,016 = R5 600,00.
Die belasting van R4 921,44 word bereken teen (4921,44 ÷ 350000) x 100 = 1,406%
5.1
Die datum is 2 Mei 2005 en die nommer van die staat is 51.
5.2
Die kommas word gebruik as honderde en duisende skeiers en die punte word gebruik as
die desimale skeiers.
5.3
Die rentekoers is 1% per jaar of 0,083333% per maand.
5.4
Die rente verdien = Pi = R1 986.32 x 0.00083333 = R1.66
5.5
Dit beteken dat die rente verdien by die Saldo, geld in die rekening, of kapitaal gevoeg word.
5.6
Saldo = R1,985.32 + 1.66 = R1,987.98
5.7
Die bedrae in die Debiete kolom is die bedrae wat sekere dinge betaal of geld wat uit die
rekening onttrek word. Die Saldo word dus met daardie bedrag minder.
5.8
Die rente verdien = R1,168.78 x 0.00083333 = R0.97 sodat die Saldo = R1,169.75
6.1
Die datum is 2 Mei 2005 en die nommer van die staat is 251
6.2
Die Saldo oorgebring is 'n bedrag wat Mej. Marais aan die Bank skuld - haar rekening
is oortrokke - sy leen geld by die Bank.
6.3
Die bedrae in die Debiete kolom is die bedrae wat sekere dinge betaal of geld wat uit die
rekening onttrek word. Die Saldo word dus met daardie bedrag minder.
6.4
Saldo = R3,814.21- + R7,420.00 = R3,605.79
Die teken is positief wat beteken dat die rekening nie meer oortrokke is nie, daar is weer
fondse in die rekening.
6.5
Saldo = R20.96- Die rekening is weer met R20.96 oortrokke.
6.5
Saldo = R20.96- Die rekening is weer met R20.96 oortrokke.
6.6
Saldo = R2,451.21-
6.7
Saldo = R2,4763.21- Daar is nou R800 in die rekening in betaal wat die oortrokke
rekening verminder.
6.8
Saldo = R4,423.76-
6.9
P = R4,423.76- + 99.00- = R4,522.76- en i = 13,5 ÷ (100 x 12) = 0.01125
I = Pi = R4,522.76 x 0.01125 = R50.88
6.10
Saldo = R4,522.76- + (R50.88-) = R4,573.64-
7.1
20 items is gekoop.
7.2
4 plastiek sakke is gekoop.
7.3
24 liter
7.4
6 items is BTW vry.
7.5
R109.70
7.6
R146.45
7.7
18 eiers kos R29,99 en 6 eiers kos R9,99
R29,99
R9,99
1 eier kos  ————  = R1,6661111   en 1 eier kos  ———— = R1,665
18
6
Die 6 eier verpakking is dus effens goedkoper.
R34,56
7.8
0,96 kg kos R24,56 en dus kos 1 kg  ————  = R36,00
0,96
8.1
Daar is geen koste as geen oproepe gemaak word nie.
koste
8.2
Ja, want die verhouding  ————  bly konstant.
tyd
8.3.1      R75,00       8.3.2       125 minute       8.3.3      R120,00       8.3.4       225 minute
R200
8.4
Koste per minuut =  —————  = R0,80
250 minute
8.5
8.3.1    Koste = R0,80 x 100 = R80,00
R100
8.3.2    Tyd =  ————  minute = 125 minute
R0,80
8.3.3    Koste = R0,80 x 150 = R120,00
R180
8.3.4    Tyd =  ————  minute = 225 minute
R0,80
9.1
Tyd (minute) 0 10 50 200 250 300 400
Koste (R) 0 5 25 100 125 150 200
koste
9.2
Ja, want die verhouding  ————
tyd
bly konstant.
9.3
Sien grafiek langsaan.
9.4.1
A; R50
9.4.2
B; 200 minute
9.4.3
C; R75
9.4.4
D; 250 minute
9.5
Die lyn sal opwaarts skuif met die helfte
van die oorspronklike y-waarde
(Koste-waarde), bv. by 10 minute sal
die punt met die helfte van R5,
d.w.s. R2,50, opskuif sodat
die nuwe Koste nou R7,50 is.
Sien meegaande grafiek.
10.1
Die grafiek begin in die punt (0 ; 50). Daar is nou 'n vaste R50 koste wat onafhanklik
van die tyd is.
10.2.1    R90,00       10.2.2    120 minute       10.2.3    R120,00       10.2.4    310 minute
10.3
Die vaste fooi van R50 moet afgetrek word van die R150 om die koste vir 250 minute
te kry.
R100
Koste per minuut =  —————  = R0,40
250 minute
10.4
10.2.1    Koste = R50 + (0,40 x 100) = R(50 + 40) = R90,00
10.2.2    Koste vir minute gepraat = R(100 - 50) = R50
R50
Tyd =  ————  = 125 minute
R0,40
10.2.3    Koste = R50 + (0,40 x 150) = R(50 + 60) = R110,00
10.2.4    Koste vir minute gepraat = R(178 - 50) = R128
R128
Tyd =  ————  = 320 minute
R0,40
11.1
Die grafiek begin by punt (0 ; 50). Daar is dus 'n vaste koste van R50 wat onafhanklik
van die tyd is.
11.2
Van A na B is die grafiek ewewydig aan die horisontale tyd-as sodat daar geen verandering
in waarde op die vertikale koste-as is nie alhoewel die tyd toeneem, d.w.s. van A na B
bly die koste konstant op R50 alhoewel die tyd toeneem van 0 tot 100 minute.
11.3
Van B na C is die grafiek skuins sodat die waardes op die vertikale koste-as toeneem
soos wat die waardes op die horisontale tyd-as toeneem sodat daar 'n styging in koste is
soos wat die tyd toeneem.
11.3.1    R50,00       11.3.2    150 minute       11.3.3    R125,00       11.3.4    350 minute
R150
11.4
Koste vir minute = R200 - R50 = R150
Koste per minuut =  —————  = R0,50
300 minute
11.5
11.3.1    Koste = R50 + (0,0 x 80) = R50,00
11.3.2    Koste vir minute gepraat = R(80 - 50) = R30
R30
Tyd =  ————  = 60 minute
R0,50
Tyd = 60 + 100 minute = 160 minute
10.2.3    Koste = R50 + (0,50 x (250 - 100)) = R(50 + 75) = R125,00
10.2.4    Koste vir minute gepraat = R(175 - 50) = R125
R125
Tyd =  ————  = 250 minute
R0,50
Tyd = 250 + 100 minute = 350 minute
     
  
Na bo Oefening Oefeninge - Graad 10 Oefeninge - Graad 11 Oefeninge - Graad 12 Tuisblad