1. | Bereken die afsnitte op die asse en skets dan elke grafiek: |
1.1 | y = x - 4 1.2 y = 2x + 3 1.3 8y = 5x - 40 |
1.4 | 2y = 5x - 4 1.5 5y = 4x + 40 1.6 4y = 24 - 6x |
2. | Bereken die vergelyking van elkeen van die volgende grafieke: |
2.1 2.2 | |
2.3 2.4 | |
3. | Bereken die vergelyking van die reguitlyn wat deur die volgende punte loop: |
3.1 | (0;4) en (-4;0) 3.2 (0;-5) en (5;0) 3.3 (0;2) en (1;0) 3.4 (0;-12) en (-3;0) |
3.5 | (0;-2) en (5;0) 3.6 (0;3) en (4;0) 3.7 (0;-4) en (-8;0) 3.8 (0;5) en (20;0) |
3.9 | (1;6) en (8;13) 3.10 (1;-1) en (4;5) 3.11 (-4;-26) en (-1;-11) 3.12 (1;8) en (5;4) |
3.13 | (-5;15) en (-2;9) 3.14 (-8;25) en (-3;5) 3.15 (-9;16) en (8;-35) 3.16 (5;6) en (-20;-4) |
4. Die grafiek toon die lyne f en g.
4.1 Bereken die vergelyking van elke lyn.
4.2 Bereken die koördinate van P.
4.3 Vir watter waarde(s) van x sal
4.3.1 0,5x + 2 = 0?
4.3.2 0,5x + 2 < 0?
4.3.3 6 - 0,75x = 0?
4.3.4 6 - 0,75x > 0?
4.3.5 0,5x + 2 = 6 - 0,75x?
4.3.6 0,5x + 2 < 6 - 0,75x?
4.3.7 0,5x + 2 > 6 - 0,75x?
4.3.8 0,5x + 2 < 0 EN 6 - 0,75x < 0?
4.3.9 0,5x + 2 > 0 EN 6 - 0,75x > 0?
5. Die grafiek toon die lyne f en g.
5.1 Bereken die vergelyking van elke lyn.
5.2 Bereken die koördinate van P.
5.3 Vir watter waarde(s) van x sal
5.3.1 f = 0?
5.3.2 f < 0?
5.3.3 g = 0?
5.3.4 g > 0?
5.3.5 f = g?
5.3.6 f < g?
5.3.7 f > g?
5.3.8 f en g gelyktydig groter as nul wees?
5.3.9 f en g gelyktydig kleiner as nul wees?
6. Die grafiek toon die lyne f en g.
6.1 Bereken die vergelyking van elke lyn.
6.2 Bereken die koördinate van P.
6.3 Vir watter waarde(s) van x sal
6.3.1 f = 0?
6.3.2 f < 0?
6.3.3 g = 0?
6.3.4 g > 0?
6.3.5 f = g?
6.3.6 f < g?
6.3.7 f > g?
6.3.8 f.g > 0?
6.3.9 f.g < 0?
7. Gegee dat f: 4y = 5x + 20 en g:2x + 5y = 10.
7.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel.
7.2 Bereken die koördinate van P, die snypunt van f en g.
7.3 Vir watter waarde(s) van x sal
7.3.1 f > 0?
7.3.2 g < 0?
7.3.3 f = g?
7.3.4 f > g?
7.3.5 f.g > 0?
7.3.6 f.g < 0?
8. Gegee dat f: 5x - 2y - 8 = 0 en g:x + 2y + 2 = 0.
8.1 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel.
8.2 Bereken die koördinate van P, die snypunt van f en g.
8.3 Vir watter waarde(s) van x sal
8.3.1 f > 0?
8.3.2 g < 0?
8.3.3 f = g?
8.3.4 f > g?
8.3.5 f.g > 0?
8.3.6 f.g < 0?
9. Gegee dat die lyn f:y = x - 4 deur die punte C en D loop.
9.1 Bereken die koördinate van C en D.
9.2 Die lyn g loop deur die punte A(-0,5; 0) en B(0;-1).
Bereken die vergelyking van g.
9.3 Bereken die koördinate van P, die snypunt van f en g.
9.4 Vir watter waarde(s) van x sal
9.4.1 f = 0?
9.4.2 f > 0?
9.4.3 f < 0?
9.4.4 -2x - 1 = 0?
9.4.5 -2x - 1 < 0?
9.4.6 -2x - 1 > 0?
9.4.7 x - 4 > -2x - 1
9.4.8 (x-4)(-2x - 1) > 0?
9.4.9 (x-4)(-2x - 1) < 0?
9.4.10 (x-4)(-2x - 1) = 0?
10. Gegee dat die lyn f deur die punte A(-1;-2) en C(0;-1) loop
terwyl g deur die punte A(-1;-2) en B(0;-3) loop.
10.1 Bereken die vergelykings van f en g.
10.2 Bereken die koördinate van punte D en E.
10.3 Lyn h loop deur punte D en B. Bereken die vergelyking
van h.
10.4 Vir watter waarde(s) van x sal
10.4.1 f = 0?
10.4.2 f < 0?
10.4.3 f > 0?
10.4.4 h = 0?
10.4.5 h < 0?
10.4.6 h > 0?
10.4.7 f = h?
10.4.8 g = h?
10.4.9 f > h?
10.4.10 g < h?
10.4.11 f.g < 0?
10.4.12 g.h < 0?
10.4.13 f.g.h < 0?
10.4.14 f.h < 0?
10.4.15 f.h > 0?
10.5 Skryf die lengte van elk van die volgende lynstukke neer:
10.5.1 OE
10.5.2 OD
10.5.3 OC
10.5.4 OB
10.6 Bereken die lengte van elk van die volgende lynstukke:
10.6.1 EB
10.6.2 DB
10.6.3 DC
10.6.4 EC
|