Graad 11 - Nog oefeninge : antwoorde.

Die hiperbool.

1.1
x is omgekeerd eweredig aan y omdat hulle produk, xy, 'n konstante is : xy = 8
1.2
y word kleiner maar word nooit 0 nie.
1.3
As een veranderlike kleiner word, word die ander veranderlike groter.
1.4.1
y = 4
1.4.2
x = 2
1.4.3
y = 5
1.4.4
x = 0,4
1.4.5
y is nie 'n reële getal nie.
1.4.6
x is nie 'n reële getal nie.
1.5
Deling met 0 is nie gedefinieer nie. Die produk van enige getal en 0 is 0.
Maar in hierdie geval moet die produk 8 wees. x of y kan dus nie gelyk wees aan 0 nie.
1.6
Die grafiek sny nie die asse nie omdat x of y nie nul kan wees nie.
x en y kan nie gelyk aan 0 wees nie. Sien 1.5.
2.1
a = 10
b = 5
c = 4
d = 20
2.2
Aantal koekies gegee is omgekeerd
eweredig aan die aantal kinders
omdat hulle produk 'n konstants is.
2.3
Die grafiek is 'n hiperbool omdat
die aantal koekies omgekeerde eweredig
is aan die aantal kinders.
2.4
Verwys na meegaande grafiek.
2.5
Ja.
2.6
6,66667 kinders kan elk 6 koekies kry.
Dit is nie 'n aanvaarbare antwoord nie omdat die aantal kinders 'n heelgetal moet wees.
Breuke van 'n kind bestaan nie. Aantal kinders is 'n diskrete hoeveelheid.
3.1
a = 60;    b = 100 en c = 30.
3.2
Druk is omgekeerde eweredig aan
die volume van die gas omdat
hulle produk 'n konstante is.
3.3
Die grafiek sal 'n hiperbool wees omdat
druk omgekeerd eweredig is aan
die volume van die gas.
3.4
Nee. Die produk van enige getal en 0 is 0.
In hierdie geval is die produk van druk
en volume gelyk aan 4800.
Dus kan p of V nie gelyk aan 0 wees nie.
3.5
Sien meegaande grafiek.
3.6
p = 4 kPa
3.7
minimum volume = 24 kubieke cm.
4.1
a = 3;    b = 30   and   c = 0,6
4.2
Die spoed is omgekeerd eweredig aan
die tyd geneem omdat die produk van
spoed en tyd 'n konstante is,
nl. 60. d = vt
4.3
Die grafiek sal 'n hiperbool wees
omdat spoed omgekeerd eweredig is aan tyd
OF, die produk van spoed en tyd
is 'n konstante.
4.4
Sien meegaande grafiek.
4.5
Ja.
4.6.1
t = 0,75   ; t = 0,3
4.6.2
v = 600   and   v = 10
4.7
Ja. Spoed en tyd is reële getalle en kan enige waarde aanneem. Hulle is nie diskrete waardes nie.
  
Na bo Oefening Graad 11 - Oefeninge Graad 10 - Oefeninge Graad 12 - Oefeninge Tuisblad