Graad 11 - Nog Oefeninge.

Finansiële Dokumente, tariewe, rekeninge - Antwoorde

1.1.1
tarief: 0 - 6 kl - gratis en 7 - 18 kl -R2 / kl
1.1.2
Bedrag = R(6 x 0 + (18-6) x 2) + BTW = R(0 + 24) + (14% van R24)
= R24 + 3,36 = R27,36
1.2
38,12 kl word 39 kl.
Bedrag = R(6 x 0 + (19-6) x 2 + (39 - 19) x 2,40) + BTW
= R(0 + 26 + 48) + (0,14 x 74) = R74,00 + 10,36 = R84,36
1.3
Bedrag = R(6x0 + (19-6)x2 + (39-19)x2,40) + (59-39)x3,50 + (75-59)x4,50) + BTW
= R(0 + 26 + 48 + 70 + 72) + (0,14 x 216) = R(216 + 30,24) = R246,24
Die rekening is dus foutief. Die korrekte bedrag, BTW ingesluit, is R246,24
2.1
Jan se totale uitgawe = R17 550 wat meer is as sy inkomste en dus kan hy nie al die
uitgawes bekostig nie.
2.2
Nog nie - sy uitgawes is nog steeds R350 meer as sy inkomste. Hy kan R200 minder aan
klere en R150 minder aan vermaak bestee.
2.3
Sy uitgawes oorskrei nou sy inkomste met R650. Hy kan R350 op klere en R300 op
vermaak bespaar om sy begroting te laa klop.
3.1
Voltooi die volgende tabel :
  
Verbruik (kl) 0 10 20 21 30 40
Koste (R) 0 10 20 22 40 60
3.2
Grafiek langsaan.
3.3
Minimum koste = R22.00
3.4
Maksimum koste = R20.00
3.5
Die grafiek loop skuins na bo - dit het 'n
positiewe gradiënt / helling en die koste
neem toe soos wat die verbruik toeneem.
Die koste is direk eweredig aan die
verbruik.
3.6
D is die punt (12 ; 12)
3.7
E is die punt (27 ; 35)
3.8
Verbruik = 12 kl : Koste = R12 x 1 = R12
4.1
As verbruik = 12 kl is koste = R12.00 en as koste = R76 is die verbruik = 33 kl
4.2
Maksimum koste vir verbruik van 30 kl is R40
4.3
Minimum koste vir verbruik van 10 kl is R10
R20
4.4
Van A na B is die koste per kl = ——— = R1
20 kl
R40
Van B na C is die koste per kl = ——— = R2
20 kl
R76
4.5
By D is die koste vir 12 kl = R12 x 1 = R12.00 en by E is die verbruik = ——— = 38 kl
R2/kl
5.1
Kontrak B se grafiek begin in die oorsprong, die punt (0 ; 0) want daar is geen koste as daar
geen oproepe gemaak word nie.
5.2
Kontrak A se grafiek begin in die punt (0 ; 100) want daar is 'n vaste koste van R100 en die
vaste koste is onafhanklik van die oproepe gemaak, d.w.s. die totale koste is R100 plus die
koste van die oproepe.watkoste as daar.
5.3
Kontrak B het die grootste koste per minuut omdat die grafiek die grootste gradiënt het / die
lyn is die steilste / loop die skuinsste
5.4
Vir kontrak A is die koste = R147.00 en vir kontrak B is die koste = R95.00
5.5
Vir kontrak B is die tyd = 115 minute.
5.6
Die grafiek sny in die punt (200; 225). Dit beteken dat die koste vir albei kontrakte dieselfde
is as die tyd = 200 minute
5.7
Vir kontrak A is die koste van die oproepe = R250 - R100 = R150
R150
Vir kontrak A is die koste per minuut = ——————  = R0,60
250 minute
R275
Vir kontrak B is die koste per minuut = ——————  = R1,10
250 minute
5.8
Vir kontrak A is die koste = R(100 + 80 x 0,60 = R148
Vir kontrak B is die koste = R80 x 1,10 = R88
R121
Vir kontrak B is die tyd =  ————   = 110 minute
R1,10
5.9
Na 200 minute
5.10
Kontrak B want die koste vir 150 minute of minder is die laagste.
6.1
Die deel AB stel die deel voor waar die koste konstant op R100 bly, ongeag van die tyd wat
gepraat word, mits die tyd nie 100 minute oorskrei nie.
6.2
Die deel BC stel die deel voor waar die koste toeneem soos wat die tyd toeneem - die koste
is afhanklik van die tydsduur van die oproep.
6.3
Ja, want die koste neem toe as die tyd toeneem.
6.4
Q is die goedkoopste want die koste bly R100 vir enige aantal minute monder as 100..
6.5
P is die goedkoopste want die koste is die laagste.
6.6
P het die laagste tarief per minuut omdat die gradiënt / helling / skuinsste van die grafiek die
kleinste is / die lyn is nie so steil as die ander een nie.
7.1
Foonnommer is 001 968 0001
7.2
Bus 34, Waterfontein. 061208
7.3
Datum : 30/04/2015
7.4
Mnr. J Willemse
7.5
Daardie bedrag is ontvang en in die rekening inbetaal sodat daar nou geen uitstaande skuld
op die rekening is nie.
7.6
Volume water = 53 kl
7.7
Koste = R(6 x 0 + 23 x 1,10 + 20 x 1,70 + 4 x 4,50) = R77,30
BTW = R(77,30 x 0,14) = R10,82 ; Totale bedrag = R(77,30 + 10,82) = R88,12
Die koste vir die water is korrek maar die BTW is waarskynlik verkeerd omdat
die Totale bedrag verkeerd is.
7.8
Verbruik = 11236 - 10524 = 712 eenhede ; Koste = R(712 x 1,45) = 1032,40
BTW = R(1032,40 x 0,14) = R144,54 ; Totale bedrag = R(1032,40 + 144,54) = R1 176,94
7.9
Bedrag = R1 223,30
7.10
Erfbelasting = R327,60 en die Bedrag betaalbaar = R1 722,16
3 931.20
100
7.10
Persentasie =  ————  X  ——— %  =   0,425%
925 000
1
8.1
Datum : 2 Mei 2008 en faktuurnommer : 121
8.2
Die rekening is oortrokke - Mnr. van Wyk skuld die bank geld.
8.3
Die bedrae is bedrae wat uit die rekening onttrek word om ander rekeninge te betaal.
8.4
Saldo = R4802.92- + 11,200.00 = R6397.09
8.5
Saldo (04:06) = R1,541.34   + R3,380.54-   = R1,839.20-
OF Saldo (04:06) = R1,541.34   − R3,380.54   = R1,839.20-
Daar is meer geld uit die rekening getrek as wat daarin is en dus is die Saldo negatief om dit
aan te toon.
8.6
Krediete is positief omdat dit geld is wat in die rekening geplaas word.
8.7
Saldo (04:18) = R3,966.20−   + R1,500.00   = R2,466.20−
8.8
Saldo (04:30) = R4,270.32−   + R99.00−   = R4,369.32−
13.5
8.9
Rente op oortrokke rekening = R4,369.32 x  ————  x 1 = R49.15
100 x 12
8.10
Saldo (04:30) = R4,369.32−   + R49.15−   = R4,418.47−
9.1
Tarief vir Oortyd 1,5 = R85 x 1,5 = R127.50 sodat
vergoeding = R127.50 x 10 = R1,275.00
9.2
Tarief vir Oortyd = R85 x = R170.00 sodat
765.00
Aantal ure =  ————  =   4,5
170.00
9.3
Totale verdienste = R13,200.00 + 1,275.00 + 765.00 = R15,240.00
9.4
Belasbare inkomste vir jaar = R15,240.00 x 12 = R182,880.00
Belasting = R21,960 + 25% van (182,880 − 122,000) = R21,960 + 15,220 = R37,180
Belasting betaalbaar = R37,180 − 8,280 (primëre korting) = R28,900
Maandelikse betaling = R2,408.33
1
9.5
WVF bydrae = R13,200.00 x  ———  = R152.40
100
198
100
9.6
Persentasie =  ————  X  ——  = 1,5%
13200
1
9.7
Totale aftrekkings = R2,408.33 + 152.40 + 198.00 + 85.25 + 500.00 + 1,518.88
= R5,025.86
9.7
Netto verdienste = R(15,240.00  −   5,025.86) = R10,214.14
  
Na bo Oefening Graad 11 - Oefeninge Graad 10 - Oefeninge Graad 12 - Oefeninge Tuisblad