Nog Oefeninge - Graad 11

Spyskaart


As die oefening waarna u soek nie hier is nie, of daar is te min daarvan, stuur asseblief 'n epos om ons te laat weet.
Ons e-pos adres is info@imath.co.za
Ons voldoen so gou moontlik aan u versoek.
Oefen solank gerus jou vaardighede met die Graad 10 oefeninge - dit is goeie hersiening.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor basiese bewerkings, klik op die 1 of "Basiese bewerkings"

Oefeninge.

1. Basiese bewerkings.
2. Berekeninge met moeiliker formules.
3. Verhouding, koers, eweredigheid.
4. Kosprys, verkoopprys, wins, afslag.
5. Rente - enkelvoudig en saamgesteld.
6. Finansiële dokumente, tariewe, begrotings, rekenings.
7. Oppervlakte en volume.
8. Statistiek
9. Kaarte, roetes en reise
10. Reguit lyn grafieke.
11. Hiperbole
12. Parabole

Antwoorde op die oefeninge.

As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om jouself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.
     
6. Finansiële dokumente, tariewe, begrotings, rekenings.
7. Reguit lyn grafieke.
11. Hiperbole
12. Parabole
10. Oppervlakte en volume

  
Bopunt van bladsy Graad 10 - oefeninge Graad 12 - oefeninge Tuisblad