Graad 12 - Nog Oefeninge - Wiskundige Geletterdheid

Spyskaart


As die oefening waarna u soek nie hier is nie, of daar is te min daarvan, stuur asseblief 'n epos om ons te laat weet.
Ons e-pos adres is info@imath.co.za
Ons voldoen so gou moontlik aan u versoek.
Oefen solank gerus jou vaardighede met die Graad 10 oefeninge - dit is goeie hersiening.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor basiese berekeninge, klik op die 1 of op die beskrywing "Basiese berekeninge"

Oefeninge.

1. Basiese berekeninge.
2. Koers, verhouding en eweredigheid.
3. Omskakeling - nie-metries.
4. Kosprys, verkoopprys, wins, BTW.
5. Rente, enkelvoudig en saamgesteld.
6. Finansiële dokumente, rekenings en tariewe.
7. Begrotings en Inkomstebelasting.
8. Kaarte, roetes en reise.
9. Oppervlakte en volume.
10. Gemiddelde, mediaan, modus, variasiewydte.
11. Waarskynlikheid.
12. Reguit lyn grafieke.
13. Verskillende soorte grafieke.




Antwoorde op die oefeninge.

As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om jouself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.

1. Basiese berekeninge.
2. Koers, verhouding en eweredigheid.
3. Omskakeling - nie-metries.
4. Kosprys, verkoopprys, wins, BTW.
6. Finansiële dokumente, rekenings en tariewe.
12. Reguit lyn grafieke.
13. Verskillende soorte grafieke.



  
Na bo Graad 10 - oefeninge Graad 11 - oefeninge Tuisblad