Graad 10 - Nog Oefeninge.

Lineêre getalpatrone - Rekenkundige rye.

1.
Beskou die volgende getalpatroon: 4; 8; 12; 16; . . .
1.1
Skryf die konstante verskil neer.
1.2
Skryf die volgende drie terme neer.
1.3
Bepaal 'n reël vir die algemene term van die ry. / Bepaal T n
1.4
Bereken die twintigste term. / Bereken T 20
2.
Beskou die getalpatroon : 2; 5; 8; 11; . . .
2.1
Skryf die volgende drie terme van die ry neer.
2.2
Bepaal die reël vir die algemene term van die ry.
2.3
Bepaal die drie en dertigste term van die ry.
2.4
Bepaal T 9
3.
Bepaal die reël vir elk van die volgende rye :
3.1
7; 12; 17; 22; . . .
3.2
13; 20; 27; 34; . . .
3.3
51; 62; 73; . . .
3.4
64; 61; 58; 55; . . .
3.5
81; 74; 67; . . .
3.6
11; 8; 5; . . .
3.7
12; 8; 4; . . .
3.8
-13; -20; -27; -34; . . .
3.9
-21; -26; -31; . . .
3.10
-11; -8; -5; . . .
3.11
-31; -28; -25; . . .
3.12
-11; -5; 1; . . .
2
4
6
8
2
4
6
8
3.13
--- ;
--- ;
--- ;
--- ;  · · ·
3.14
--- ;
--- ;
--- ;
--- ;  · · ·
5
5
5
5
7
7
7
7
2
4
 
8
3
1
1
 
3.15
--- ;
--- ;
2 ;
--- ;  · · ·
3.16
--- ;
1 --- ;
2 --- ;
3;  · · ·
3
3
 
3
4
2
4
 
-1
1
 
5
-18
 
-10
-6
3.17
--- ;
--- ;
1 ;
--- ;  · · ·
3.18
--- ;
-2 ;
----- ;
----;  · · ·
3
3
 
3
7
 
7
7
  
Na bo Antwoorde Oefeninge - Graad 10 Oefeninge - Graad 11 Oefeninge - Graad 12 Tuisblad