Nog oefeninge - lineêre getal patrone, rekenkundige rye.

Lineêre getal patrone of rekenkundige rye.

1.
Beskou die lineêre getal patrone hieronder. Bereken die volgende twee terme
van die patroon en die formule vir die algemene term, Tn
1.1
8;   13;   18;   . . .
1.2
38;   53;   68;   . . .
1.3
−23;   −15;   −7;   . . .
1.4
54;   41;   28;   . . .
2.
Beskou die volgnde getal patroon    :  7;   16;   25;   . . .
2.1
Watter soort getal patroon is dit? Gee ’n rede.
2.2
Bereken die waarde van
2.2.1
T11
2.2.2
n as Tn   =   124
3.
Beskou die volgende getal patroon   :  28;   35;   42;   . . .
3.1
Watter soort getal patroon is dit? Gee ’n rede.
3.2
Bereken die waarde van
3.2.1
T18
3.2.2
n as Tn   =   203
4.
Gegee die rekenkundige ry   :  18;   27;   36;   . . .
4.1
Bereken die formule vir die algemene term, Tn .
4.2
Bereken die waarde van die 23ste term.
4.3
Bereken die nommer van die term met ’n waarde van 288.
4.4
Watter term is die laaste term wat kleiner is as 165?
4.5
Watter term is die eerste term wat groter is as 380?
5.
Gegee die volgende lineêre getal patroon    :  53;   48;   43;   . . .
5.1
Bereken die waarde van T7 .
5.2
Bereken die waarde van n as Tn = −27 .
5.3
Watter term is die laaste term met ’n positiewe waarde?
5.4
Watter term is die eerste negatiewe term?
6.
Bestudeer die volgende lineêre getal patroon    :  63;   55;   47;   . . .
6.1
Bepaal die formule van die algemene term, Tn.
6.2
Bereken die waarde van T7.
6.3
Bereken die nommer van die term met ’n waarde van −25.
6.4
Watter term is die laaste positiewe term?
7.
Beskou die volgende lineêre getal patroon    :  −35;   −28;   −21;   . . .
7.1
Bepaal die formule vir die algemene term, Tn.
7.2
Bereken die waarde van T18.
7.3
Bereken die nommer van die getal met ’n waarde van 35.
7.4
Watter term is die eerste term groter as 110?
7.5
Watter term is die laaste term kleiner as 180?
8.
Beskou die lineêre getal patroon    :   87;   78;   69;   . . .
8.1
Bepaal die waarde van T13.
8.2
Watter term het ’n waarde van 15?
8.3
Watter term is die laaste term kleiner as −60?
8.4
Watter term is die eerste term groter as −94?
8.5
Watter term is die eerste negatiewe term?
9.
In ’n lineêre getal patroon is T10 =   44 en T19 =   80. Bereken die eerste drie
terme van die patroon.
10.
T9 =   32 en T14 =   47 is twee terme in dieselde lineêre getal patroon.
Bereken die patroon [ Bereken die eerste drie terme van die patroon].
11.
T5 =   5 en T12 =   −9   is twee terme in dieselfde line^ecirc;re getal patroon.
Bereken die patroon [ Bereken die eerste drie terme van die patroon].
12.
T6 =   −26 en T15 =   −53   is twee terme in dieselfde lineêre getal patroon.
Bereken die eerste drie terme van die patroon.
13.
T6 =   27 en T11 =   47 is twee terme in dieselfde lineêre getal patroon.
13.1
Bereken die waarde van T15.
13.2
Bereken die waarde van n as Tn = 87
14.
In ’n lineêre getal patroon is T9 12 groter as T5 en T24 =   74.   Bepaal
die patroon.
15.
In ’n rekenkundige ry is T21 30 groter as T6 en T13 =   33.
15.1
Bepaal die waarde van T10.
15.2
Watter term se waarde is 67?
16.
x − 2;   x + 2;  en 2x − 1  is die eerste drie terme van ’n lineêre getal patroon.
16.1
Bereken x se waarde.
16.2
Bereken die waarde van die negende term.
17.
7x − 4;   5x + 5 en   4x + 6   is die eerste drie term van ’n rekenkundige ry.
17.1
Bereken die patroon.
17.2
Bepaal die waarde van die sesde term.
17.3
Bereken n se waarde sodat Tn < 2 .
18.
2x − 2;   3x en   5x − 3   is die eerste drie terme van ’n rekenkundige ry.
18.1
Bereken die patroon.
18.2
Bepaal die waarde van T8.
18.3
Watter term is die eerste term met ’n waarde groter as 100?
  
Na bo Antwoorde Oefeninge - Graad 11 Oefeninge - Graad 10 Oefeninge - Graad 12 Tuisblad