Graad 11 Wiskunde - Nog Oefeninge.

Grafieke van die eksponensiële funksie.

1.
Skets die grafieke van die volgende funksies :
1.1
y = 3x + 1  − 1
1.2
y = 3x − 1   + 2
1.3
y = 21 − x   + 3
1.4
y = 32 − x  − 3
1.5
y = 2.3x − 1   + 2
1.6
y = 3.21 − x   − 3
2.
Die figure toon die grafieke van funksies met vergelyking y = ax + p   + q. Gebruik die inligting wat
op die figure verskaf word om die waardes van p en q te bepaal :
2.1
2.2
1
y = 2x + p  + q
y = (—)x + p  + q
3
B is die punt (0 ; 1,5)
Horisontale asimptoot: y = −3 en A (1 ; 0);
B is die punt (0 ; 6) en P (2 ; −2)
2.3
2.4
1
y = 2x + p  + q
y = (—)x + p  + q
2
Gegee : A (3 ; 0), B(0 ; −1,75) en P(2 ; −1)
Gegee : B(0 ; 2,33) en P(−2 ; 5)
2.5
2.6
y = a.b  + q  en y = 1
y = a.b  + q
Ggegee : A (1 ; 7) en B(0 ; 3)
Gegee : A(0 ; 0) en B(−2 ; 9)
3.
Die figuur toon die grafiek van y = 4x − 1   − 2
3.1
Bereken die afsnitte op die asse.
3.2
Bereken die waarde van p as P(2 ; p) 'n punt op die grafiek is.
3.3
Bereken r as R(r ; − 1) 'n punt op die grafiek is.
3.4
Skryf die definisieversameling van die funksie neer.
3.5
Skryf die waardeversameling van die funksie neer.
4.
Die figuur toon die grafiek van y = 2− x + 1   + 2
4.1
Bereken die afsnitte op die asse.
4.2
Bereken p as P(-1 ; p) 'n punt op die grafiek is.
4.3
Bereken r as R(r ; 2,25) 'n punt op die grafiek is.
4.4
Skryf die definisieversameling van die funksie neer.
4.5
Skryf die waardeversameling van die funksie neer.
4.6
Die funksie h(x) word gevorm as bostaande funksie
4 eenhede afwaarts getransleer word. Skryf h(x) se vergelyking neer.
1
5.
Die figuur toon die grafiek van y =  ( —— ) x − 1   − 4
2
5.1
Bereken die afsnitte op die asse.
5.2
Bereken c as C(c ; 4) 'n punt op die grafiek is.
5.3
Skryf die definisieversameling van die funksie neer.
5.4
Skryf die waardeversameling van die funksie neer.
5.5
Die funksie h(x) word gevorm as bostaande funksie
2 eenhede opwaarts getransleer word. Skryf h(x) se vergelyking neer.
1
6.
Die figuur toon die grafiek van y =  ( —— ) x + p   + q
3
6.1
Bereken p en q se waardes.
6.2
Bereken p as P(p ; 2) 'n punt op die grafiek is.
6.3
Skryf die definisieversameling van die funksie neer.
6.4
Skryf die waardeversameling van die funksie neer.
6.5
Die funksie h(x) word gevorm as bostaande funksie
3 eenhede opwaarts getransleer word. Skryf h(x) se vergelyking neer.
6.6
Skryf die koördinate van h(x) se Y-afsnit neer.
  
Na bo Antwoorde Oefeninge - Graad 11 Oefeninge - Graad 10 Oefeninge - Graad 12 Tuisblad