WISKUNDE

MATHEMATICS

GRAAD 12

GRADE 12

NOG OEFENINGE

MORE EXERCISES

Meetkundige Reekse

Geometric Series

1.
Beskou die volgende meetkundige reeks :
1.
Consider the following geometric series :
2 + 4 + 8 +  . . . tot 16 terme.
2 + 4 + 8 +  . . . to 16 terms.
1.1
Bepaal die sestiende term.
1.1
Determine the sixteenth term.
1.2
Bepaal die som van die reeks.
1.2
Determine the sum of the series.
2.
Beskou die volgende meetkundige reeks :
2.
Consider the following geometric series :
16 + 20 + 25 +  . . . tot 8 terme.
16 + 20 + 25 +  . . . to 8 terms.
2.1
Bepaal die agtste term.
2.1
Determine the eighth term.
2.2
Bepaal die som van die reeks.
2.2
Determine the sum of the series.
3.
Beskou die volgende meetkundige reeks :
3.
Consider the following geometric series :
9
177147
9
177147
16 + 20 + ── +  . . .  + ─────.
16 + 20 + ── +  . . .  + ─────.
2
1024
2
1024
3.1
Bepaal die laaste term.
3.1
Determine the final term.
3.2
Bepaal die som van die reeks.
3.2
Determine the sum of the series.
4.
Beskou die meetkundige reeks :
4.
Consider the geometric series :
1
1
1
1
1
1
─── + ─── +  ─── +  . . .  + 512
─── + ─── +  ─── +  . . .  + 512
128
64
32
128
64
32
4.1
Watter term is die laaste term?
4.1
Which is the last term?
4.2
Bepaal die som.
4.2
Calculate the sum.
5.
Die 4de term van 'n meetkundige reeks
5.
The 4th term of a geometric series
is 54 en die 6de term is 486.
is 54 and the 6th term is 486.
Bereken die som van die eerste 9 terme.
Calculate the sum of the first 9 terms.
6.
Die 3de term van 'n meetkundige reeks
6.
The 3rd term of a geometric series
1
1
is ── en die 6de term is 9.
is ── and the 6th term is 9.
3
3
Bereken die som van die eerste 11 terme.
Calculate the sum of the first 11 terms.
Bepaal die waarde van die volgende / Calculate
6
8
3
11
12
7.
∑  5(2)k − 1
8.
∑  (──) k + 1
9.
∑  3(2)n − 3
10.
∑  4(−3) n − 2
2
k=1
k=1
n=4
n=3
11.
Beskou die meetkundige reeks :
11.
Consider the geometric series :
  55 + 54 + 53 +  . . .
  55 + 54 + 53 +  . . .
11.1
Toon aan dat die reeks konvergeer.
11.1
Show that the series converges.
11.2
Bereken die som tot oneindigheid.
11.2
Calculate the sum to infinity.
12.
Beskou die meetkundige reeks :
12.
Consider the geometric series :
  2.(3)6 + 2.(3)5 + 2.(3)4 +  . . .
  2.(3)6 + 2.(3)5 + 2.(3)4 +  . . .
12.1
Toon aan dat die reeks konvergeer.
12.1
Show that the series converges.
12.2
Bereken die som tot oneindigheid.
12.2
Calculate the sum to infinity.
Bepaal die waarde van die volgende / Calculate
8
/ 2 \
10
5
13.
∑  |──| n + 1
14.
∑  4 3 − n
15.
∑  2(5) 6 − n
16.
∑  (5x − 4) n as/if x = ──
n=1
\ 3 /
n=1
n=1
n=1
6
  
Na bo Antwoorde Oefeninge - Graad 12 Oefeninge - Graad 10 Oefeninge - Graad 11 Tuisblad
  
To the top Answers Exercises - Grade 12 Exercises - Grade 10 Exercises - Grade 11 Home page