Die tabel hieronder toon kosprys, verkoopprys,
winsgrens en wins vir 'n aantal artikels.
Bereken die waarde van elke letter
in die tabel :
The table below shows cost-price, selling-price,
profit margin and profit for a number of articles.
Calculate the value of each letter
in the table :
Nommer |
|
1.1 |
1.2 |
1.3 |
1.4 |
1.5 |
1.6 |
1.7 |
1.8 |
Kosprys / Cost-price, R |
KP/CP |
23,10 |
871,20 |
1 186 |
43,6 |
k |
n |
q |
s |
Verkoopprys / Selling-price, R |
VP/SP |
a |
c |
e |
g |
63,18 |
515,21 |
171,82 |
61,07 |
Winsgrens, % / Profit margin, % |
W/P% |
45 |
40 |
f |
h |
m |
p |
38,5 |
14,2 |
Wins / Profit, R |
W/P |
b |
d |
395,29 |
10,90 |
34,46 |
202,96 |
r |
t |
Antwoord / Answer |
|
A 1.1 |
A 1.2 |
A 1.3 |
A 1.4 |
A 1.5 |
A 1.6 |
A 1.7 |
A 1.8 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nommer |
|
1.9 |
1.10 |
1.11 |
1.12 |
1.13 |
1.14 |
1.15 |
1.16 |
Kosprys / Cost-price, R |
KP/CP |
2,75 |
8,36 |
y |
aa |
cc |
22,39 |
hh |
27.08 |
Verkoopprys / Selling-price, R |
VP/SP |
u |
w |
14 424,74 |
39,89 |
524,20 |
ee |
65,24 |
kk |
Winsgrens, / Profit margin, % |
W/P% |
33 |
x |
z |
40 |
320 |
65 |
gg |
250 |
Wins / Profit, R |
W/P |
v |
2,76 |
1 881,49 |
bb |
dd |
ff |
21,16 |
mm |
Antwoord / Answer |
|
A 1.9 |
A 1.10 |
A 1.11 |
A 1.12 |
A 1.13 |
A 1.14 |
A 1.15 |
A 1.16 |
Die tabel hieronder toon die koprys, verkoopprys,
winsgrens, wins, afslag gegee, persentasie afslag,
nuwe verkoopprys, nuwe wins en nuwe winsgrens
vir 'n aantal artikels. Bereken die waarde van
elke letter :
The table below shows the cost-price, selling price,
profit margin, profit, discount given,
discount percentage, new selling-price, new profit
and new profit margin for a number of articles.
Calculate the value of each letter in
the table:
Nommer |
|
2.1 |
2.2 |
2.3 |
2.4 |
2.5 |
2.6 |
2.7 |
2.8 |
2.9 |
Kosprys / Cost-price, R |
KP/CP |
58,23 |
123,65 |
2,08 |
13,45 |
86 |
207 |
832,42 |
906,88 |
8,64 |
Verkoopprys / Selling-price, R |
VP/SP |
78,61 |
173,11 |
2,77 |
24,88 |
139,32 |
869,40 |
kk |
rr |
ww |
Winsgrens, / Profit margin, % |
W/P% |
35 |
40 |
33,33 |
t |
y |
dd |
150 |
280 |
55 |
Wins / Profit, R |
W/P |
a |
f |
n |
11,43 |
53,32 |
662,40 |
1 248,63 |
2 539,26 |
4,75 |
Afslag / Discount, R |
A/D |
b |
g |
p |
2,49 |
16,72 |
130,41 |
mm |
ss |
xx |
Persentasie afslag / Percentage discount, % |
A/D% |
10 |
12 |
15 |
u |
z |
ee |
25 |
32 |
5 |
Nuwe verkoopprys / New selling-price, R |
NVP/SP |
c |
h |
q |
v |
aa |
ff |
nn |
tt |
yy |
Nuwe wins / New profit, R |
NW/P |
d |
k |
r |
w |
bb |
gg |
pp |
uu |
zz |
Nuwe winsgrens / New profit margin, % |
NW/P% |
e |
m |
s |
x |
cc |
hh |
qq |
vv |
ab |
Antwoord / Answer |
|
A 2.1 |
A 2.2 |
A 2.3 |
A 2.4 |
A 2.5 |
A 2.6 |
A 2.7 |
A 2.8 |
A 2.9 |
3.1 'n Winkellier verkoop 'n sekere item
teen 'n wins van 10%. Die kosprys
van die item is R18,52.
3.1.1 Bereken die verkoopprys.
A 3.1.1
3.1.2 Bereken die wins.
A 3.1.2
3.2 Die kosprys van die item vermeerder
met 70%.
3.2.1 Bereken die nuwe kosprys.
A 3.2.1
3.2.2 Bereken die nuwe verkoopprys.
A 3.2.2
3.2.3 Bereken die nuwe wins.
A 3.2.3
3.1 A shopkeeper sells a certain item at a
profit of 10%. The cost-price of the
item is R18,52.
3.1.1 Calculate the selling price.
A 3.1.1
3.1.2 Calculate the profit.
A 3.1.2
3.2 The cost-price of the item increases
by 70%.
3.2.1 Calculate the new cost-price.
A 3.2.1
3.2.2 Calculate the new selling price.
A 3.2.2
3.2.3 Calculate the new profit.
A 3.2.3
Die prys van petrol is R5,40 per liter.
Die prys word verhoog na R5,75.
4.1 Bereken die verhoging/toename in prys.
A 4.1
4.2 Bereken die persentasie verhoging in
die prys van petrol.
A 4.2
4.3 Die prys van petrol word weer verhoog
met 12,2%. Bereken die nuwe prys.
A 4.3
The price of petrol is R5,40 per litre.
The price is increased to R5,75.
4.1 Calculate the increase in price.
A 4.1
4.2 Calculate the percentage increase in
the price of petrol.
A 4.2
4.3 The price of petrol is again increased
by 12,2%. Calculate the new price.
A 4.3
Die eenheidprys van elektrisiteit in 'n
sekere gebied is 28 sent. 'n Huishouding
gebruik 850 eenhede per maand.
Die prys per eenheid word met 8,75% verhoog.
5.1 Bereken die nuwe eenheidsprys.
A 5.1
5.2 Bereken die nuwe koste vir die
huishouding.
A 5.2
The cost per unit of electricity in a certain area
is 28 cents. A household uses 850 units per
month. The cost of electricity is increased
by 8,75%.
5.1 Calculate the new unit price.
A 5.1
5.2 Calculate the new cost for the
household.
A 5.2
Die eenheidsprys van elektrisiteit is 66 sent.
Die prys word nou met 13,5% verhoog.
6.1 Bereken die nuwe eenheidsprys.
A 6.1
6.2 Die volgende jaar word twee opsies aan die
verbruikers gegee. Toon jou berekeninge
om te besluit watter die beste opsie
vir die verbruiker is.
A 6.2
Opsie 1 : 'n Verhoging van 30% in die prys
hierdie jaar gevolg deur 'n
verhoging van 20% die
daaropvolgende jaar.
Opsie 2 : 'n Verhoging van 50% hierdie jaar
gevolg deur geen verhoging die
daaropvolgende jaar nie.
The price of electricity is 66 cents per unit.
The price is now increased by 13,5%.
6.1 Calculate the new price per unit.
A 6.1
6.2 The following year consumers are given two
options. Show your calculations to determine
which is the better option for the consumer.
A 6.2
Option 1 : An increase of 30% in the price
this year followed by an increase
of 20% the following year.
Option 2 : An increase of 50% this year
followed by no increase the
following year.
'n Maatskappy gebruik 8 000 liter diesel
per maand. Die prys van diesel is
R14,94 per liter.
7.1 Bereken die maandelikse koste van die diesel.
A 7.1
Die prys van diesel word met 45 sent
per liter verhoog.
7.2 Bereken die nuwe prys van die
diesel.
A 7.2
7.3 Bereken die nuwe maandelikse koste
vir die brandstof.
A 7.3
7.4 Bereken die persentasie verhoging in
die prys van diesel en van die
maandelikse koste vir die brandstof.
A 7.4
A company uses 8 000 litres of diesel
per month. The cost of diesel is
R14,94 per litre.
7.1 Calculate the monthly cost of the diesel.
A 7.1
The cost of diesel is increased by 45 cents per litre.
7.2 Calculate the new price of the
diesel.
A 7.2
7.3 Calculate the new monthly cost for
the fuel.
A 7.3
7.4 Calculate the percentage increase in
the price of diesel and of the monthly
cost of the fuel.
A 7.4