'n Sekere Munisipaliteit het die volgende tariefstelsel vir die verkoop van huishoudelike water.
[ Die verbruik word bepaal deur die lesing af te rond na die volgende heelgetal kl verbruik.
Dus, 7,5 kl word afgerond na 8 kl ]
BTW teen 15% word gehef:
Van kℓ |
Tot kℓ |
Tarief per kℓ (R) |
|
Van kℓ |
Tot kℓ |
Tarief per kℓ (R) |
0 |
6 |
gratis |
|
40 |
59 |
3,50 |
6 |
19 |
2,00 |
|
60 |
79 |
4,50 |
20 |
39 |
2,40 |
|
80 |
en meer. |
7,00 |
1.1 'n Huishouding verbruik 18 kℓ water.
1.1.1 Wat is die tarief vir die verbruik?
A 1.1.1
1.1.2 Wat is die bedrag betaalbaar? Toon al jou berekeninge.
A 1.1.2
1.2 Die verbruik is 38,12 kℓ vir die maand. Bereken die bedrag verskuldig. Toon al
jou berekeninge.
A 1.2
1.3 'n Rekening vir R248,40 word gegee vir 'n verbruik van 75 kl. Toets die korrektheid
van die rekening. Toon al jou berekeninge.
A 1.3
Jan stel die volgende begroting op:
Inkomste |
Rand |
|
Uitgawe |
Rand |
Salaris |
16 000 |
|
Huishuur |
5 800 |
|
|
|
Kos |
5 250 |
|
|
|
Klere |
1 600 |
|
|
|
Motor paaiement |
1 760 |
|
|
|
Motor onderhoud |
940 |
|
|
|
Vermaak |
1 600 |
|
|
|
Spaar |
600 |
Totaal |
|
|
Totaal |
|
2.1 Bepaal Jan se totale uitgawe. Kan hy al sy uitgawes bekostig?
A 2.1
2.2 Veronderstel dat hy niks spaar nie. Klop sy begroting nou? Wat kan hy nog doen om
sy begroting te laat klop?
A 2.2
2.3 Hy besluit om tog R300 te spaar. Wat kan hy doen om sy begroting te laat klop?
A 2.3
'n Sekere Munisipaliteit hef die volgende fooie vir huishoudelike water: van 0 tot 20 kℓ - R1/kℓ en
van 21 tot 40 kℓ - R2 / kℓ
3.1 Voltooi die volgende tabel :
Verbruik (kℓ) |
0 |
10 |
20 |
21 |
30 |
40 |
Koste |
|
|
|
|
|
|
3.2 Trek 'n grafiek om die data voor te stel.
A 3.2
3.3 Wat is die minimum koste vir verbruik in die interval 21 kℓ tot 40 kℓ?
A 3.3
3.4 Wat is die maksimum koste vir verbruik in die interval 0 kℓ tot 20 kℓ?
A 3.4
3.5 Verduidelik die vorm van jou grafiek van 'n verbruik van 0 kℓ tot 'n verbruik van 20 kℓ.
A 3.5
3.6 Skat die koördinate van die punt as die verbruik 12 kℓ is. Merk die punt D.
A 3.6
3.7 Skat die koördinate van die punt as die verbruik 27 kℓ is. Merk die punt E.
A 3.7
3.8 Bereken nou die koördinate van punt D.
A 3.8
Meegaande grafiek toon die koste verbonde aan
twee kontrakte van 'n selfoonmaatskappy.
4.1 Waar en waarom begin die grafiek
van kontrak B?
A 4.1
4.2 Waar en waarom begin die grafiek van
kontrak A?
A 4.2
4.3 Watter een van die twee kontrakte het
die grootste koste per minuut?
Verduidelik.
A 4.3
4.4 Skat die koste vir albei kontrakte as
die tyd = 80 minute.
A 4.4
4.5 Skat die tyd as die koste van
kontrak B = R121.
A 4.5
4.6 Waar sny die twee grafieke mekaar? Wat beteken dit?
A 4.6
4.7 Bereken die koste per minuut van albei kontrakte as die koste van kontrak A R225 en die
van kontrak B R250 is as die tyd = 250 minute
A 4.7
4.8 Gebruik die antwoorde in 4.7 om die korrektheid van die skattings in 4.4 en 4.5 te toets.
Toon al die berekeninge.
A 4.8
4.9 Na hoeveel minute is die koste van kontrak B groter as die van kontrak A?
A 4.9
4.10 Watter kontrak, A of B, sal jy aanbeveel vir 'n persoon wat minder as 150 minute per
maand praat? Gee redes.
A 4.10
Meegaande grafiek toon die koste verbonde
aan twee kontrakte, P en Q, van 'n selfoonmaatskappy.
5.1 Die grafiek van kontrak P word gegee deur
die lyn ABC. Waarom begin die eerste
deel, AB, nie in die oorsprong nie?
Wat beteken dit?
A 5.1
5.2 Beskryf en verklaar die vorm van die
deel BC.
A 5.2
5.3 Stel die grafiek van kontrak Q 'n
stygende verwantskap voor?
Verduidelik.
A 5.3
5.4 Watter kontrak, P of Q, is die goedkoopste
vir gesprekke van minder as 100 minute
per maand? Verduidelik.
A 5.4
5.5 Watter kontrak, P of Q, is die goedkoopste vir gesprekke van meer as 210 minute per
maand? Verduidelik.
A 5.5
5.6 Watter kontrak, P of Q, het die kleinste tarief per minuut?
A 5.6
Bestudeer die volgende rekening van
XYZ Munisipaliteit.
6.1 Wat is Munisipaliteit se foonnommer?
A 6.1
6.2 Wat is Munisipaliteit se posadres?
A 6.2
6.3 Wat is die datum van die rekening?
A 6.3
6.4 Aan wie is die rekening gerig?
A 6.4
6.5 Waarom word die bedrag in die
kolom "Betaling ontvang" met 'n
negatiewe teken aangedui?
A 6.5
6.6 Watter volume water is verbruik?
A 6.6
6.7 Is die bedrag vir water verbruik korrek
bereken? Toon jou berekeninge.
A 6.5
6.8 Bereken ook die bedrae vir die
elektrisiteit verbruik. Toon al
jou berekeninge.
A 6.8
6.9 Bereken die bedrag in die laaste ry
met 'n ### gemerk.
A 6.9
6.10 Is daar nog ander foute op die
rekening? Toon jou berekeninge
om dit reg te stel.
A 6.10
6.11 Teen watter persentasie word
erfbelasting aangeslaan?
A 6.11
|
XYZ Munisipaliteit |
Slingerstraat 13
Bus 34
Foon: 001 968 0001 |
Waterfontein
Waterfontein
Faks: 001 968 0002 |
061208
061208 |
|
Mnr. J Willemse
Rekening vir April 2015 |
Bus 11
Datum : 30/04/2015 |
Waterfontein
Betaal voor 14 / 05 / 2015 |
061208
Rekeningnommer : 16169 |
|
Beskrywing |
Hoeveelheid |
Bedrag |
BTW |
Bedrag |
Balans oorgedra |
|
|
|
729,75 |
Betaling ontvang |
|
|
|
-729,75 |
Water |
## |
77,30 |
## |
165,42 |
Elektrisiteit |
## |
## |
144,54 |
1 176,94 |
Vullis verwydering |
|
50,00 |
7,00 |
57,00 |
Riolering |
53 |
63,60 |
8,90 |
72,50 |
Erfbelasting |
|
|
|
373,46 |
Bedrag betaalbaar |
|
### |
171,26 |
1 845,32 |
|
Meterlesings |
Eiendomsinligting |
Soort |
Vorige |
Huidge |
Erfnommer |
0236 |
Water |
3568 |
3621 |
Grootte (ha) |
0,125 |
Elektrisiteit |
10524 |
11236 |
Waardasie |
925 000 |
|
|
|
Belasting |
3 931,20 |
|
Notas : 1. Watertarief : 0 kl tot 6 kl - gratis |
7 kl tot 29 kl - R1,10 / kl |
30 kl tot 49 kl - R1,70 / kl |
50 kl en meer - R4,50 / kl |
2. Elektrisiteitstarief : R1,45 / eenheid |
3. Agterstallige rekenings : Rente word teen 20% p.a. gehef op agterstallige |
bedrae en laat betalings. |
|
Bestudeer die bankstaat van 'n
lopende / tjek rekening.
7.1 Wat is die datum en die nommer
van die faktuur?
A 7.1
7.2 Waarom word die saldo oorgebring
met 'n negatiewe teken aangedui?
A 7.2
7.3 Waarom word die bedrae in die
Debiete kolom met 'n negatiewe
teken aangedui?
A 7.3
7.4 Bereken die saldo nadat AtotZ Dienste
die salaris inbetaal het. Wat en
waarom is die teken van die Saldo?
A 7.4
7.5 Bereken die saldo op 04.06.
Verduidelik jou antwoord.
A 7.5
7.6 Waarom is die bedrag onder
Krediete positief?
A 7.6
7.7 Bereken die saldo op 04.18
A 7.7
7.8 Bereken die saldo op 04.30 nadat
die Diensgeld ingeskryf is.
A 7.8
7.9 Bereken die rente op die oortrokke
rekening.
A 7.9
7.10 Bereken die afsluitingssaldo op
04.30.
A 7.10
Die Nuwebank |
Bus 201
Foon: 808 908 1001
2 Mei 2008 |
Blyhier
Faks: 808 908 1002 Staatnommer : 121 |
081908 |
|
Mnr. S. van Wyk |
Bus 108 |
Blyhier |
081908 |
|
Bankstaat / Belastingfaktuur |
LekkerMaklik
Rekeningnommer : 34501261 |
|
Besonderhede |
Datum |
Debiete |
Krediete |
Saldo |
Saldo oorgebring |
|
|
|
4,802.91− |
AtotZ Dienste - salaris |
04.01 |
|
11,200.00 |
## |
Premie - lewenspolis |
04.01 |
641.00− |
|
## |
Premie - versekering |
04.01 |
387.75− |
|
5,368.34 |
VeiligheidEerste |
04.01 |
326.00− |
|
5,042.34 |
Ons Nuwebank - paaiement op motor |
04.02 |
2,080.00− |
|
2,962.34 |
Oppas Motorhawe |
04.05 |
1,421.00− |
|
1,541.34 |
KoopHier |
04.06 |
3,380.54− |
|
## |
Kontant onttrek |
04.10 |
1,200.00− |
|
3,039.20− |
Werksaam Motorhawe |
04.12 |
927.00− |
|
3,966.20− |
Oorplasing van rekening 12300075 |
04:18 |
|
1,500.00 |
## |
KoopHier |
04.26 |
1,804.12− |
|
4,270.32− |
Diensgeld |
04:30 |
99:00− |
|
## |
Rente - oortrokke rekening |
04:30 |
## |
|
## |
Koers Betaalbaar soos op 1 April 2005 |
|
Rente word op oortrokke rekeninge gehef teen 13,5% p.j. en |
word maandeliks saamgestel. |
|
|
Kontroleer asseblief alle inskrywings en rapporteer enige verskille |
|
Vraag 8
Ter inligting by vraag 8, die volgende : |
1. Inkomste belastingskale : |
Inkomste |
Belasting |
0.00 —
122 000 |
18% van elke Rand |
122 001 —
195 000 |
21 960 + 25% van die bedrag meer as 122 000 |
195 001 —
270 000 |
40 210 + 30% van die bedrag meer as 195 000 |
270 001 —
380 000 |
62 710 + 35% van die bedrag meer as 270 000 |
2. 'n Primêre korting van R8 280.00 word toegestaan vir elke belastingbetaler. |
3. Oortyd-vergoeding: oortyd 1.5 word bereken teen 1,5 maal die normale tarief. |
oortyd 2 word bereken teen tweemaal die normale tarief. |
|
Beskou die betaalstrokie langsaan en
beantwoord dan die vrae wat volg :
8.1 Bereken Gert se vergoeding vir
Oortyd 1.5
A 8.1
8.2 Bereken hoeveel ure Oortyd 2
Gert gewerk het.
A 8.2
8.3 Bereken Gert se totale verdiente
vir die maand.
A 8.3
8.4 Aanvaar dat Gert elke maand hierdie
inkomste het. Bereken nou die
Inkomstebelasting verskuldig vir die
jaar en dus ook vir die maand.
A 8.4
8.5 Gert moet elke maand 1% van sy
salaris bydra vir die WVF.
Bereken nou Gert se bydrae.
A 8.5
8.6 Watter persentasie van sy salaris
word vir Pensioen afgetrek?
A 8.6
8.7 Bereken die totale aftrekkings.
A 8.7
8.8 Bereken Gert se Netto verdienste.
A 8.9
ABC Werke |
BETAALSTAAT |
Bus 198 Foon: 111 010 1000 |
Loopweg Faks: 111 010 1001
Datum: 2009/08/30 |
80021 |
|
Naam : Gert Skaar |
Werkerskode : W115 |
Rekeningnommer : 00501623 |
Werktuigkundige |
  |
Tarief: R85,00 per uur |
Beskrywing |
Verdienste |
Aftrekkings |
Salaris |
13,200.00 |
Belasting |
|
Oortyd 1,5 - 10 uur |
|
WVF |
|
Oortyd 2 |
765.00 |
Pensioen |
198.00 |
|
|
Welsyn |
85.25 |
|
|
Vakbond |
165.00 |
|
|
Spaarplan |
500.00 |
|
|
Winskopies |
1,516.88 |
Totaal |
|
Totaal |
|
Maandelikse Inkomste |
|
|
Bruto |
|
|
|
Aftrekkings |
|
|
|
Netto |
|
|
|
|
Beskou die kasregisterstrokie langsaan.
9.1 Hoeveel items is gekoop?
A 9.1
9.2 Hoeveel plastiek dra sakke is
gekoop?
A 9.2
9.3 Wat is die volume van die sakke?
A 9.3
9.4 Hoeveel items wat van BTW
vrygestel is, is gekoop?
A 9.4
9.5 Wat is die waarde van die items
in 9.4?
A 9.5
9.6 Wat is die waarde van die items
waarop BTW betaal is?
A 9.6
9.7 Watter verpakking van eiers is die
goedkoopste - die 18 eiers per pak
of die 6 eiers per pak? Toon al
jou berekeninge.
A 9.7
9.8 Wat kos geel perskes per kilogram?
A 9.8
9.9 Wat is die prys van tamaties per
kilogram?
A 9.9
Goedkoop Winkel |
Beetfontein |
Foon : 000 010 0203 |
Kassiere: Yolande Bezuidenhout |
|
APPELS ROOI |
17.99 |
# |
APPEL ASYN 375 ml |
12.79 |
|
ROSYNTJIES KEURGRAAD |
18.90 |
|
MIELIES HEELPITTE |
|
|
2 @ 10.99 |
21.98 |
MIELIES VERROOM |
|
|
2 @ 11.99 |
23.98 |
|
VRUGTESAP BESSIES |
14.99 |
|
TUNA IN SOUTWATER |
|
|
2 @ 15.99 |
31.98 |
|
PERSKES GEEL 0.96 KG |
34.56 |
# |
WORTELS LOS 0.75 KG |
11.24 |
# |
AARTAPPLES KLEIN 0.6 KG |
6.00 |
# |
TAMATIES 0.908 KG |
14.53 |
# |
EIERS GROOT 18 PAK |
29.99 |
# |
EIERS GROOT 6 PAK |
9.99 |
# |
CANOLA 1 kg |
22.99 |
|
SAKKE DRA PLASTIEK 24 l |
|
|
4 @ 0.46 |
1.84 |
|
TOTAAL VERSKULDIG BTW INGESLUIT |
256.22 |
|
AANTAL ITEMS |
20 |
|
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - |
- - - |
- |
BTW INGESLUIT |
17.98 |
|
# VRYGESTEL VAN BTW |
|
|
|
|