Voltooi die tabel deur die waarde
van elke letter te bereken:
Complete the
table by calculating
the value of each letter :
Nommer |
Verkoopprys |
Persentasie afslag |
Afslag gegee, R |
Jy betaal, R |
Antwoord |
Number |
Selling price |
Discount percentage |
Discount given, R |
You pay, R |
Answer |
1.1 |
115 |
10 |
a |
b |
A 1.1 |
1.2 |
218,15 |
5 |
c |
d |
A 1.2 |
1.3 |
63 |
e |
4,10
| f |
A 1.3 |
1.4 |
816 |
g |
61,2 |
h |
A 1.4 |
1.5 |
794 |
j |
k |
730,48 |
A 1.5 |
1.6 |
m |
n |
62,33 |
353,17 |
A 1.6 |
Voltooi die tabel deur die waarde
van elke letter te bereken:
Complete the
table by calculating
the value of each letter :
Nommer |
Kosprys, R |
Wins, persentasie |
Wins, R |
Verkoopprys, R |
Antwoord |
Number |
Cost price, R |
Profit, percentage |
Profit, R |
Selling price, R |
Answer |
2.1 |
45,52 |
8 |
a |
b |
A 2.1 |
2.2 |
25,8 |
25 |
c |
d |
A 2.2 |
2.3 |
25 |
e |
16,25 |
f |
A 2.3 |
2.4 |
g |
h |
107,07 |
428,61 |
A 2.4 |
2.5 |
k |
m |
96,79 |
742,03 |
A 2.5 |
2.6 |
21,25 |
n |
p |
25,08 |
A 2.6 |
2.7 |
q |
8,5 |
r |
52,34 |
A 2.7 |
2.8 |
s |
12,5 |
t |
36,68 |
A 2.8 |
Voltooi die tabel deur die waarde van :
elke letter te bereken:
Complete the table by calculating the
value of each letter :
Nommer10 |
Verkoopprys, R |
BTW |
Finale prys, R |
Antwoord |
Number |
Selling price, R |
VAT |
Final price, R |
Answer |
3.1 |
15 |
a |
b |
A 3.1 |
3.2 |
36,25 |
c |
d |
A 3.2 |
3.3 |
e |
f |
135,48 |
A 3.3 |
3.4 |
g |
h |
572,28 |
A 3.4 |
3.5 |
804,51 |
j |
k |
A 3.5 |
3.6 |
55,64 |
m |
n |
A 3.6 |
3.7 |
p |
q |
92,66 |
A 3.7 |
Jy koop kaartjies met prente op teen R5 stuk
en verkoop hulle dan weer teen R8 stuk.
4.1 Sê in woorde, en skryf ook 'n formule neer,
hoe jy die koste van enige aantal
kaartjies kan bepaal.
Gebruik die volgende simbole:
c : koste in Rand;
n : die aantal kaartjies gekoop.
[ A 4.1 ]
4.2 Sê in woorde, en skryf ook 'n formule neer,
hoe jy die inkomste van die verkope van
enige aantal aantal kaartjies kan bepaal.
Gebruik die simbole :
a : inkomste
q : aantal kaartjies verkoop.
[ A 4.2 ]
4.3 Sê in woorde, en skryf ook 'n formule
neer, hoe jy die wins kan bepaal.
Gebruik P vir die wins.
[ A 4.3 ]
4.4 Gestel P = 8q - 5n. Wat gebeur as
4.4.1 q groter is as n?
4.4.2 q gelyk is aan n?
4.4.3 q kleiner is as n?
[ A 4.4 ]
4.5 Wanneer sal jy 'n verlies maak?
[ A 4.5 ]
You buy picture cards at R5 each and then
sell them at R8 each.
4.1 Write a formula, in words and in symbols,
that you can use to calculate the cost of
any number of cards.
Use the following symbols:
c : cost in Rand;
n : the number of cards bought.
[ A 4.1 ]
4.2 Write a formula, in words and in symbols that
you can use to calculate the income from any
number of cards sold.
Use the symbols
a : income and
q : number of cards sold.
[ A 4.2 ]
4.3 Write a formula, in words and in symbols
which you can use to calculate the
profit made.
Use P for profit.
[ A 4.3 ]
4.4 Let P = 8q - 5n. What happens if
4.4.1 q is bigger than n?
4.4.2 q is equal to n?
4.4.3 q is smaller than n?
[ A 4.4 ]
4.5 When will you make a loss?
[ A 4.5 ]
Jy vervaardig kaartjies met prente daarop.
Die koste is R2,50 per kaartjie en jy verkoop
die kaartjie teen R5.
5.1 Hoeveel wins maak jy per kaartjie?
[ A 5.1 ]
5.2 Wat is die persentasie wins per kaartjie?
[ A 5.2 ]
5.3 Jy wil 'n minimum inkomste van R4 500 per
maand hê. Hoeveel kaartjies moet jy
per maand verkoop?
[ A 5.3 ]
5.4 Die koste om die kaartjie te maak styg
nou met 18% en jy verkoop die kaartjies
nog teen R5 stuk. Hoeveel wins maak
jy nou per kaartjie en wat is die
persentasie wins?
[ A 5.4 ]
5.5 Hoeveel kaartjies moet jy nou verkoop
om dieselfde inkomste as in 5.3 te verdien?
[ A 5.5 ]
5.6 Jy wil dieselfde persentasie wins as in
5.2 maak. Teen watter prys moet jy nou
die kaartjies verkoop?
[ A 5.6 ]
You make picture cards. The cost is R2,50
per card and you sell the card at R5.
5.1 How much profit do you make per card?
[ A 5.1 ]
5.2 What is the percentage of the profit per card?
[ A 5.2 ]
5.3 You want to have a minimum income of
R4 500 per month. How many cards
must you sell per month?
[ A 5.3 ]
5.4 The cost of printing the card now rises by
18% and you still sell the cards at R5 each.
How much profit do you now make per card
and what is the percentage profit made?
[ A 5.4 ]
5.5 How many cards must you now sell to make
the same income as in 5.3?
[ A 5.5 ]
5.6 You want to make the same percentage profit
as in 5.2. At what price must you now sell
the cards?
[ A 5.6 ]
'n Artikel is gemerk Verkoopprys = R 2 500
en persentasie wins = 15 %.
6.1 Bereken die wins op die artikel.
[ A 6.1 ]
6.2 Bereken die kosprys van die
artikel.
[ A 6.2 ]
6.3 Bereken die BTW en dus die prys
wat die koper betaal.
[ A 6.3 ]
An article is marked : Selling price = R2 500
and percentage profit = 15%.
6.1 Calculate the profit on the article.
[ A 6.1 ]
6.2 Calculate the cost price of the
article.
[ A 6.2 ]
6.3 Calculate the VAT payable on the article and
thus the price that the buyer pays.
[ A 6.3 ]
'n Artikel is gemerk Kosprys = R 1 800
en Verkoopprys = R2 100.
7.1 Bereken die wins op die artikel.
[ A 7.1 ]
7.2 Bereken die persentasie wins
op die artikel.
[ A 7.2 ]
An article is marked : Selling price = R2 100
and Cost price = R1 800.
7.1 Calculate the profit on the article.
[ A 7.1 ]
7.2 Calculate the percentage profit on
the article.
[ A 7.2 ]
'n Artikel is gemerk :
Verkoopprys = R 4 299, BTW ingesluit,
8.1 Bereken die BTW gehef.
[ A 8.1 ]
8.2 Bereken die verkoopprys,
sonder BTW.
[ A 8.2 ]
8.3 As die wins persentasie = 25%,
bereken die kosprys,.
[ A 8.3 ]
An article is marked :
Selling price = R 4 299, VAT included,
8.1 Calculae the amount of the VAT.
[ A 8.1 ]
8.2 Calculate the selling price , VAT
excluded.
[ A 8.2 ]
8.3 If the profit is calculated at 25%,
calculate the cost price,
[ A 8.3 ]