Graad 11 - Nog Oefeninge.

Rente, saamgestelde groei, appresiasie, depresiasie

1.
Gebruik die formules vir enkelvoudige rente om die waarde van elke letter te bereken:
Nommer
Kapitaal
Rentekoers
Tydperk
Rente
Bedrag
R
%
jaar
R
R
1.1
31 450
3,5
5
a
b
1.2
110 600
12
3
c
d
1.3
1 250
5,5
2
e
f
1.4
14 800
g
7
h
21 016
1.5
12 500
j
5
k
28 250
1.6
21 400
m
3
n
27 178
1.7
p
3,75
6
281 250
1 531 250
1.8
r
8
3
252
1 302
1.9
t
6
7
1 050
3 550
1.10
13 700
11,25
v
w
21 406,25
1.11
81 650
9
x
y
96 347
1.12
110 250
11,5
z
114 108,80
aa
1.13
ab
7,5
4
3 750
16 250
2.
Gebruik die formules vir saamgestelde rente om die waarde van elke letter te bereken:
Nommer
Kapitaal
Rentekoers
Tydperk
Wanneer
Rente
Bedrag
R
%
jaar
saamgestel
R
betaal
2.1
13 250
4
3
jaarliks
a
b
2.2
65 000
8
4
jaarliks
c
d
2.3
116 000
e
6
jaarliks
f
235 165,20
2.4
12 800
g
3
kwartaalliks
h
24 335,46
2.5
60 000
j
4,5
maandeliks
27 838,18
k
2.6
28 400 000
m
2,5
half-jaarliks
5 739 634
n
2.7
p
10
4
kwartaalliks
q
22 267,58
2.8
1 250 600
15
8
kwartaalliks
s
4 061 980
2.9
t
22
3
kwartaalliks
73 899,01
u
2.10
v
15
15
maandeliks
1 921 957
w
2.11
180 000
18
x
maandeliks
156 392,5
y
2.12
35 050
9
z
kwartaalliks
8 734,58
aa
2.13
2 500 600
8
ab
half-jaarliks
ac
3 422 244
3. In 1950 is 'n skildery R800 werd. Dit appresieer teen 8% per jaar. Wat is die waarde van die skildery
   in 2009?
     
4. In 2008 koop 'n man 'n vragmotor vir R1 000 000. Die vragmotor depresieer teen 8% per jaar. Wat sal die
   vragmotor in 2018 werd wees?
     
5. In 1952 is die waarde van 'n muntstukversameling R120. Die versameling appresieer teen 7% per jaar.
   Wat is die versameling in 2008 werd?
     
6. 'n Motor is R750 000 werd in 2007. Dit depresieer teen 18% p.a. Bereken die motor se waarde in 2010.
     
7. In 1970 is die waarde van 'n vliegtuig $80 000. Die vliegtuig depresieer teen 6,5% p.a.
7.1 Bereken die vliegtuig se waarde, in $ Amerikaanse dollar, in 2009.
7.2 In 1970 is die wisselkoers $1 = R0,85 en in 2009 is die wisselkoers $1 = R10,42.
   Bereken die waarde van die vliegtuig in Rand in 1970 en in 2009.
7.3 Met watter persentasie het die Rand-waarde van die vliegtuig verander vanaf 1970 tot 2009?
     
8. Die waarde van 'n kunsversameling is R550 000 in 1960. In 2008 word dieselfde versameling
   waardeer teen R102 224 812 . Teen watter persentasiekoers het die versameling appresieer?
     
9. In 1999 is die waarde van 'n motor R240 000. In 2009 word dieselfde motor waardeer
   teen R47 250 . Teen watter persentasiekoers het die motor depresieer?
     
10. Tom koop 'n bed. Die prys van die bed is R2 850. Daar is drie opsies beskikbaar. Help vir Tom om
   die beste opsie te kies.
   Opsie 1: Betaal kontant en kry 'n 10% afslag.
   Opsie 2: Betaal 'n deposito van 15% en die res met 24 maandelikse paaiemante met 'n rentekoers
                 van 12,5%.
   Opsie 3: Leen die nodige bedrag by die bank teen 15% per jaar maandeliks saamgestel vir 2 jaar en betaal
                 kontant vir die bed.
  
Na bo Antwoorde Graad 11 - Oefeninge Graad 10 - Oefeninge Graad 12 - Oefeninge Tuisblad