Nog Oefeninge - Graad 10 - Spyskaart

As die oefening waarna u soek nie hier is nie, of daar is te min daarvan, stuur asseblief 'n epos om ons te laat weet.
Ons e-pos adres is info@imath.co.za
Ons voldoen so gou moontlik aan u versoek.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor persentasies, klik op die 3 of "Persentasies"

Oefeninge.

    1. Omskakeling in die metrieke sisteem.
    2. Tabelle en die verband tussen die getalle.
    3. Persentasies.
    4. Finansiële dokumente, rekenings, tariewe.
    5. Koers, verhouding, eweredigheid en spoed.
    6. Kaarte, roetes en reise.
    7. Omtrek en oppervlakte van 2D-figure.
    8. Buite-oppervlakte en volume.
    9. Statistiek.
  10. Waarskynlikheid en kans.
  11. Oplossing van lineêre vergelykings.
  12. Oplossing van gelyktydige lineêre vergelykings.
  13. Reguit lyn grafieke.
  14. Oplossing van eenvoudige kwadratiese vergelykings.
  15. Parabole.
  16. Hiperbole.
  

Antwoorde op die oefeninge.

As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om joself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.
     
    2. Tabelle en die verband tussen die getalle.
  11. Oplossing van lineêre vergelykings.
  12. Oplossing van gelyktydige lineêre vergelykings.
  13. Reguit lyn grafieke.
  14. Oplossing van eenvoudige kwadratiese vergelykings.
  15. Parabole.
  16. Hiperbole.
  
     
     
  
Bopunt van bladsy Tuisblad Graad 11 - oefeninge Graad 12 - oefeninge