WISKUNDIGE GELETTERDHEID
GRAAD 10
NOG OEFENINGE
Waarkynlikheid en kans
MATHEMATICAL LITERACY
GRADE 10
MORE EXERCISES
Probability
'n Dobbelsteen word gegooi.
Skryf die volgende waarskynlikhede
Wat is die waarskynlikheid dat
1.1 2 gegooi sal word?
[ A 1.1 ]
1.2 5 gegooi sal word?
[ A 1.2 ]
1.3 8 gegooi sal word?
[ A 1.3 ]
1.4 'n onewe getal gegooi sal word?
[ A 1.4 ]
1.5 'n getal kleiner as 4 gegooi
sal word?
[ A 1.5 ]
1.6 'n ewe getal groter as 3 gegooi
sal word?
[ A 1.6 ]
A die is rolled. Write down the following
probabilities as simplified fractions.
What is the probability that
1.1 2 is rolled?
[ A 1.1 ]
1.2 5 is rolled?
[ A 1.2 ]
1.3 8 is rolled?
[ A 1.3 ]
1.4 an uneven number is rolled?
[ A 1.4 ]
1.5 a number smaller than 4
is rolled?
[ A 1.5 ]
1.6 an even number greater than 3
is rolled?
[ A 1.6 ]
N.B. 'n Pak speelkaart bestaan uit
4 kleure (soorte - Engels suits)
nl. klawers, diamante / ruitens,
hartens en skoppens.
Elke kleur bestaan uit 9
genommerde kaarte, van 2
tot 10, vier prentkaarte,
die Boer / Nel, Koningin, Koning
en 'n Aas, d.w.s 13 kaarte.
Daar is 26 swart kaarte, klawers en
Skoppens en 26 rooi kaarte,
diamnte en hartens.
Een kaart word willekeurig uit 'n pak
speelkaarte getrek.
Wat is die waarskynlikheid dat die kaart
3.1 'n ses is?
[ A 3.1 ]
3.2 'n rooi sewe is?
[ A 3.2 ]
3.3 'n nege van skoppens is?
[ A 3.3 ]
3.4 Koningin is?
[ A 3.4 ]
3.5 'n swart Koning is?
[ A 3.5 ]
3.6 'n rooi prentkaart is?
[ A 3.6 ]
3.7 nie 'n swart kaart is nie?
[ A 3.7 ]
3.8 'n geel kaart is?
[ A 3.8 ]
3.9 'n rooi 12 is?
[ A 3.9 ]
3.10 'n Hartens kaart is?
[ A 3.10 ]
3.11 'n rooi kaart kleiner as 7 is?
[ A 3.11 ]
3.12 'n klawers prent kaart is?
[ A 3.12 ]
N.B. A pack of playing cards consists of
4 suits, viz. clubs, diamonds, hearts
and spades.
Each suit consists of 9 numbered
cards, from 2 to 10, and four picture
cards, the Jack, Queen, King and
Ace,thus 13 cards.
There are 26 black cards, Clubs and
Spades, and 26 red cards, Diamonds
and Hearts.
A card is withdrawn randomly from
a pack of playing cards.
What is the probabilty that this card
3.1 is a six?
[ A 3.1 ]
3.2 is a red seven?
[ A 3.2 ]
3.3 is a nine of spades?
[ A 3.3 ]
3.4 is a Queen?
[ A 3.4 ]
3.5 is a black King?
[ A 3.5 ]
3.6 is a red picture card?
[ A 3.6 ]
3.7 is not a black card?
[ A 3.7 ]
3.8 is a yellow card?
[ A 3.8 ]
3.9 is a red 12?
[ A 3.9 ]
3.10 is a Heart?
[ A 3.10 ]
3.11 is a red card smaller than 7?
[ A 3.11 ]
3.12 is a club picture card?
[ A 3.12 ]
'n Graad 10 klas bestaan uit
30 seuns. Elke seun kan een
sportsoort kies.
Daar is 9 wat sokker speel,
7 speel rugby, 8 speel krieket
en 6 neem nie aan sport deel nie.
'n Seun word nou willekeurig uit
die klas gekies.
Wat is die waarskynlikheid dat
die seun
4.1 sokker speel?
[ A 4.1 ]
4.2 krieket speel?
[ A 4.2 ]
4.3 nie rugby speel nie?
[ A 4.3 ]
4.4 nie aan 'n sport deelneem nie?
[ A 4.4 ]
4.5 aan 'n sport deelneem?
[ A 4.5 ]
A Grade 10 class consists of 30 boys.
Each boy can participate in one sport.
There are 9 that play soccer,
7 play rugby, 8 play cricket and 6 do
not take part in any sport.
A boy is chosen randomly from the
class.
What is the probability that this boy
4.1 plays soccer?
[ A 4.1 ]
4.2 plays cricket?
[ A 4.2 ]
4.3 does not play rugby?
[ A 4.3 ]
4.4 does not partake in any sport?
[ A 4.4 ]
4.5 does partake in a sport?
[ A 4.5 ]
Op 'n parkeerterrein staan daar
die volgende vortuie : 25 motors,
18 taxis en 2 vragmotors.
'n Voertuig verlaat die terrein
willekeurig.
Wat is die waarskynlikheid dat
die voertuig
5.1 'n vragmotor is?
[ A 5.1 ]
5.2 'n motor is?
[ A 5.2 ]
5.3 nie 'n taxi is nie?
[ A 5.3 ]
5.4 'n bus is?
[ A 5.4 ]
The following vehicles are parked in
a parking area : 25 motor cars,
18 taxis and 2 lorries.
A vehicle randomly leaves the
parking area.
What is the probability that
this vehicle
5.1 is a lorry?
[ A 5.1 ]
5.2 is a motor car?
[ A 5.2 ]
5.3 is not a taxi?
[ A 5.3 ]
5.4 is a bus?
[ A 5.4 ]
In 'n Graad 10 klas is daar 35 leerlinge
waaronder 19 dogters.
Van die 35 leerlinge speel 15 tennis,
waaronder 8 dogters, en 11 speel
krieket, waaronder 6 seuns.
Daar is 9 leerlinge, waaronder 3 dogters,
wat nie aan sport deelneem nie.
'n Leerling word willekeurig gekies.
Wat is die waarskynlikheid dat die
leerling
6.1 'n dogter is?
[ A 6.1 ]
6.2 tennis speel?
[ A 6.2 ]
6.3 'n dogter is wat krieket speel?
[ A 6.3 ]
6.4 'n seun is wat nie aan
sport deelneem nie?
[ A 6.4 ]
6.5 aan 'n sport deelneem?
[ A 6.5 ]
6.6 sokker speel?
[ A 6.6 ]
6.7 nie krieket speel nie?
[ A 6.7 ]
There are 35 pupils in a Grade 10
class, of which 19 are girls.
15 of these pupils, 8 girls, play tennis.
11, of which 6 are boys, play cricket
There are 9 pupils, of which 3 are girls,
who do participate in sport.
A pupils is chosen randomly.
What is the probability that this
pupil
6.1 is a girl?
[ A 6.1 ]
6.2 plays tennis?
[ A 6.2 ]
6.3 is a girl that plays cricket?
[ A 6.3 ]
6.4 is a boy that does not
participate in sport?
[ A 6.4 ]
6.5 does participate in sport?
[ A 6.5 ]
6.6 plays soccer?
[ A 6.6 ]
6.7 does not play cricket?
[ A 6.7 ]
In 'n sak is daar 10 enerse balle,
waarvan 1 wit is, 2 is geel,
3 blou en 4 rooi.
'n Bal word nou ewekansig uit
die sak getrek en nadat sy
kleur noteer is, teruggeplaas.
'n Bal word willekeurig gekies.
Wat is die waarskynlikheid dat
die kleur van hierdie bal
7.1 blou is?
[ A 7.1 ]
7.2 geel is?
[ A 7.2 ]
7.3 rooi is?
[ A 7.3 ]
7.4 groen is?
[ A 7.4 ]
7.5 nie geel is nie?
[ A 7.5 ]
7.6 wit is?
[ A 7.6 ]
Die wit bal word nie teruggeplaas nie.
7.7 Hoeveel wit balle is daar nou
in die sak?
[ A 7.7 ]
7.8 Hoeveel balle is daar nou
in die sak?
[ A 7.8 ]
7.9 Sal die waarskynlikheid om 'n
blou bal te trek nou groter wees?
Verduidelik jou antwoord.
[ A 7.9 ]
7.10 Skryf die waarskynlikheid om 'n
blou bal te trek nou neer.
Bevestig dit jou antwoord in 7.9?
[ A 7.10 ]
7.11 Skryf die waarskynlikheid om 'n
wit bal te trek nou neer.
[ A 7.11 ]
7.12 Skryf die waarskynlikheid om 'n
rooi bal te trek nou neer.
[ A 7.12 ]
A bag contains 10 similar balls of
which 1 is white, 2 are yellow,
3 blue and 4 red.
A ball is taken randomly from the bag,
and after recording its colour,
the ball is replaced.
A ball is chosen randomly.
What is the probability that the
colour of this ball
7.1 is blue?
[ A 7.1 ]
7.2 is yellow?
[ A 7.2 ]
7.3 is red?
[ A 7.3 ]
7.4 is green?
[ A 7.4 ]
7.5 is not yellow?
[ A 7.5 ]
7.6 is white?
[ A 7.6 ]
The white ball is not replaced.
7.7 How many white balls does the
bag now contain?
[ A 7.7 ]
7.8 How many balls does the bag
now contain?
[ A 7.8 ]
7.9 Will the probability of drawing
a blue ball now be greater?
Explain your answer.
[ A 7.9 ]
7.10 Write down the probability of
drawing a blue ball.
Does this confirm your answer
in 7.9?
[ A 7.10 ]
7.11 Write down the probability of
drawing a white ball.
[ A 7.11 ]
7.12 Write down the probability of
drawing a red ball.
[ A 7.12 ]
Die tabel hieronder toon aan hoe
Graad 8 en 9 leerlinge in die
oggend skool toe kom.
The table below shows how
Grade 8 and 9 pupils arrive
at school in the morning.
|
Stap / Walk |
Motor / Car |
Bus |
Taxi |
Totaal / Total |
Graad / Grade 8 |
36 |
A |
46 |
19 |
150 |
Graad / Grade 9 |
57 |
B |
26 |
14 |
130 |
|
C |
82 |
D |
E |
F |
8.1 Bereken die ontbrekende waardes
in die tabel, A tot F.
[ A ]
[ B ]
[ C ]
[ D ]
[ E ]
[ F ]
8.2 Bereken die waarskynlikheid dat die
willekeuring gekose leerling
8.2.1 per motor gekom het.
[ A 8.2.1 ]
8.2.2 'n Graad 8 leerling is wat
per taxi skooltoe gekom het.
[ A 8.2.2 ]
8.2.3 'n Graad 9 leerling is wat met
per bus skooltoe gekom het.
[ A 8.2.3 ]
8.2.4 'n Graad 8 leerling is wat
skooltoe geloop het.
[ A 8.2.4 ]
8.2.5 'n Graad 9 leerling is wat
skooltoe gefiets het.
[ A 8.2.5 ]
8.2.6 met die trein skooltoe
gekom het.
[ A 8.2.6 ]