Bepaal die lengte en die middelpunt van
die lyn wat die gegewe punte verbind.
1.1 A(2 ; 3) en B(6 ; 11)
[ A 1.1 ]
1.2 C(3 ; 11) en D(6 ; 2)
[ A 1.2 ]
1.3 K(−8 ; -5) en L(-3 ; 3)
[ A 1.3 ]
1.4 P(-10 ; -2) en Q(-6 ; -8)
[ A 1.4 ]
1.5 R(-7 ; -2) en S(-1 ; 6)
[ A 1.5 ]
1.6 A(-6 ; -8) en B(3 ; 3)
[ A 1.6 ]
Bepaal die koördinate van die punte
indien die lengte van die lyn gegee word :
2.1 D(-7 ; -11); E(e ; -19) en die
lengte = √80
[ A 2.1 ]
2.2 F(3 ; 8); G(8 ; g) en die
lengte = √41
[ A 2.2 ]
2.3 K(k ; 6); L(10 ; -4) en die
lengte = 11,662
[ A 2.3 ]
2.4 P(-7 ; p); Q(-2 ; -2) en die
lengte = 7,81
[ A 2.4 ]
2.5 R(-6 ; r); S(-3 ; 5) en die
lengte = &radic18
[ A 2.5 ]
2.6 A(8 ; 10); B(b ; 8) en die
lengte = √13
[ A 2.6 ]
Bepaal die onbekende koördinate van
die punte indien die middelpunt gegee
word :
3.1 A(−4 ; −7); B(p ; q) en die
middelpunt is (−1; −2)
[ A 3.1 ]
3.2 C(p ; q); D(−1 ; −21) en die middelpunt
is (−5; −17)
[ A 3.2 ]
3.3 E(p ; q); F(8 ; 14) en die middelpunt
is (5 ; 10)
[ A 3.3 ]
3.4 K(3 ; 5); L(p ; q) en die middelpunt
is (5,5 ; 7,5)
[ A 3.4 ]
3.5 R(−10 ; −8); S(p ; q) en die middelpunt
is (−7,5 ; −4,5)
[ A 3.5 ]
3.6 A(p ; q); B(3 ; 5) en die middelpunt
is (−1; 1)
[ A 3.6 ]
3.7 C(p ; 8); D(7 ; q) en die middelpunt
is (2 ; 10)
[ A 3.7 ]
3.8 E(−7 ; q); B(p ; −4) en die middelpunt
is (−1; 2)
[ A 3.8 ]
Die gegewe punte is die begin en
eindpunte van 'n lyn.
Die lyn word nou sy eie lengte na die
derde punt verleng.
Bepaal die koördinate van hierdie
punt :
4.1 A(2 ; 3); B(6 ; 8) en AB word
verleng na C(p ; q)
[ A 4.1 ]
4.2 D(−8 ; 12); E(−5 ; 7) en DE word
verleng na F(p ; q)
[ A 4.2 ]
4.3 K(6 ; 9); L(−1 ; 1) en KL word
verleng na M(p ; q)
[ A 4.3 ]
4.4 P(−10 ; −2); Q(−3 ; −8) en PQ
word verleng na R(a ; b)
[ A 4.4 ]