Nog Oefeninge - Graad 12 Wiskunde - Spyskaart

Ons werk so vinnig moontlik om nog oefeninge beskikbaar te stel.
U kan solank die Graad 10 en 11 spyskaarte bestudeer en daaruit oefeninge doen ter voorbereiding. Sodra daar oefeninge gereed is, sal ons dit plaas.
Jammer vir die ongerief.
As die oefening waarna u soek nie hier is nie, of daar is te min daarvan, stuur asseblief 'n epos om ons te laat weet.
Ons e-pos adres is jamesgibbens74@gmail.com
Ons voldoen so gou moontlik aan u versoek.
Om by die regte oefening uit te kom, klik asseblief op die nommer of beskrywing van die oefening,
bv. vir oefeninge oor die line�re patroon - rekenkundige ry, klik op die 1.1 of "Line�re patroon - Rekenkundige ry."

Oefeninge.

  1. Getal patrone - rye en reekse.
  1.1 Line�re patroon - Rekenkundige ry.
  1.2 Meetkundige of eksponensi�le patroon - Meetkundige rye.
  1.3 Rekenkundige reeks.
  1.4 Meetkundige reeks.
  1.5 Rekursiewe rye en reeks.
      
     
  2. Inverse van 'n funksie.
  2.1 Inverse van 'n funksie.
     
  3. Analitiese meetkunde - koördinaat meetkunde.
  3.1 Toepassings.
     
  4. Logaritmes.
  4.1 Logaritmes.
   
  5. Differensiaalrekening.
  5.1 Eerste beginsels.
  5.2 Gebruik die reëls.
  5.3 Derdegraadse funksies en grafieke.
   
  6. Die Resstelling.
   
  7. Statistiek.
   
  8. Waarskynlikheid.
   
  9. Trigonometrie.
  9.1 Berekeninge.
  9.2 Berekeninge met sketse.
  9.3 Berekeninge sonder sakrekenaar.
  9.4 Identiteite.
  9.5 Identiteite : gebruik herleidingsformules.
  9.6 Identiteite : saamgestelde hoeke.
  9.7 Vergelykings.
  9.7.1 Vergelykings - funksiewaardes gegee.
  9.7.2 Vergelykings : sin A = sin B, cos A = cos B, tan A = tan B
  9.7.3 Vergelykings : sin ax = cos bx
  9.7.4 Vergelykings : faktore : gemene faktor
  9.7.5 Vergelykings : faktore : drieterm A
  9.8 Oplossing van 2D en 3DA figure.
   
   
     

Antwoorde op die oefeninge.

As jy nie dieselfde antwoorde as hierdie kry nie,
   1. herbereken die probleem om joself te kontroleer.
   2. maak seker dat jou bewerkingsmetode korrek is.
   3. verstaan jy die probleem en die metode? - raadpleeg my notas of enige ander teksboek oor die onderwerp.
As jy nog steeds verskil, stuur die probleem en jou volledig uitgewerkte antwoord aan ons per e-pos of faks, sodat ons antwoorde kan vergelyk.
     
  1. Getal patrone - rye en reekse.
  1.1 Line�re patroon - Rekenkundige ry.
  1.2 Meetkundige of eksponensi�le patroon - Meetkundige rye en reekse.
  1.3 Rekenkundige reeks.
  1.4 Meetkundige reeks.
  1.5 Rekursiewe rye en reeks.
     
     
  2. Inverse van 'n funksie.
  2.1 Inverse van 'n funksie.
     
  3. Analitiese meetkunde - koördinaat meetkunde.
  3.1 Toepassings.
     
  4. Logaritmes.
  4.1 Logaritmes.
   
  5. Differensiaalrekening.
  5.1 Eerste beginsels.
  5.2 Gebruik die reës.
   
  6. Die Resstelling.
   
  7. Statistiek.
   
  8. Waarskynlikheid.
   
     
  
     
     
  
Bopunt van bladsy Tuisblad Graad 10 - oefeninge Graad 11 - oefeninge