Bepaal die vergelying van die lyn wat
die gegewe punte verbind.
1.1 A(3 ; 2) en B(8 ; 12)
[ A 1.1 ]
1.2 C(2 ; 7) en D(5 ; 9)
[ A 1.2 ]
1.3 K(−8 ; −5) en L(−3 ; −1)
[ A 1.3 ]
1.4 P(−6 ; 7) en Q(1 ; −3)
[ A 1.4 ]
1.5 R(−3 ; −12) en S(1 ; −7)
[ A 1.5 ]
1.6 A(−6 ; −8) en B(3 ; −4)
[ A 1.6 ]
2.1 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur die punt A(4 ; 9) gaan met
'n gradiënt van 3.
[ A 2.1 ]
2.2 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur die punt B(−4 ; 7) gaan en ewewydig
is aan die lyn met vergelyking y = −2x + 5.
[ A 2.2 ]
2.3 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur die punt C(−4 ; −5) gaan en
ewewydig is aan die lyn met vergelyking
3x − 4y − 6 = 0.
[ A 2.3 ]
2.4 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur punt D(3 ; −5) gaan en ewewydig
is aan die lyn met vergelyking
2x + 3y − 9 = 0.
[ A 2.4 ]
2.5 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur die punt E(4 ; 6) gaan en loodreg
is op die lyn met vergelyking y = 4x − 3.
[ A 2.5 ]
2.6 Bepaal die vergelyking van die lyn wat
deur die punt F(−5 ; −8) gaan en loodreg
is op die lyn met vergelyking
3x + 2y − 9 = 0.
[ A 2.6 ]