Graad 11 - Nog Oefeninge.

Rente - enkelvoudig en saamgesteld

1.
Gebruik die formules vir enkelvoudige rente om die waarde van elke letter te bereken:
Nommer
Kapitaal
Rentekoers
Tydperk
Rente
Bedrag
R
%
jaar
R
R
1.1
31 450
3,5
5
a
b
1.2
110 600
12
3
c
d
1.3
1 250
5,5
2
e
f
1.4
14 800
6
7
g
h
1.5
12 500
25,2
5
k
m
1.6
21 400
9
3
n
p
2.
Bereken die bedrag wat uitbetaal word en die rente in elk van die volgende gevalle :
Nommer
Kapitaal
Rentekoers
Tydperk
Wanneer
Rente
Bedrag
R
%
jaar
saamgestel
R
betaal
2.1
13 250
4
3
jaarliks
a
b
2.2
65 000
8
4
jaarliks
c
d
2.3
116 000
12,5
6
jaarliks
e
f
2.4
12 800
22
3
kwartaalliks
g
h
2.5
60 000
8,5
4,5
maandeliks
k
m
2.6
28 400 000
7,5
2,5
half-jaarliks
n
p
2.7
82 000
20
3
kwartaalliks
q
r
2.8
1 537 000
15
1,5
maandeliks
s
t
2.9
180 000
18
3,5
maandeliks
u
v
2.10
2 500 600
8
4
halfjaarliks
w
x
3.
Jy wil R18 000,00 leen sodat jy meubels kontant kan koop. Die bank bied jou twee opsies:
Die eerste opsie betaal die lening oor 18 maande teen 8,5% en die rente word
maandeliks saamgestel.
Die tweede opsie betaal die lening oor 30 maande teen 10% en die rente word
kwartaalliks saamgestel.
Watter is die goedkoopste opsie? Toon jou berekeninge.
4.
Die grafiek langsaan stel die waarde voor
van 'n belegging teen 6% en 12% per jaar voor
en die rente word maandeliks saamgestel.
4.1
Watter bedrag word belê? Verduidelik jou
antwoord.
4.2
Skat die rente verdien op elke belegging na
12 maande.
4.3
Is die rente teen 12% verdien dubbel die van
die rente teen 6% verdien? Stem jou antwoord
ooreen met die waarnemings op 36 maande?
4.4
Na hoeveel maande sal die belegging teen 12%
meer as R110 werd wees? Skat 'n antwoord en
toets dan jou antwoord.
  
Na bo Antwoorde Graad 11 - Oefeninge Graad 10 - Oefeninge Graad 12 - Oefeninge Tuisblad