Bereken die afsnitte op die asse en die asimptote,
indien daar is, vir elk van die volgende funksies en
skets dan hulle grafieke. Toon al die afsnitte
duidelik aan :
Calculate the intercepts on the axes and the
asimptotes, if there are any, for each of the following
functions and then sketch theit graphs. Show all
intercepts clearly :
a
Die figure toon die grafieke van y = —— + q.
x
a
The figures show the graphs of y = —— + q.
x
Gebruik in elke skets die gegewe inligting om die
waardes van a en q te bereken en skryf dan die
vergelyking van die funksie neer :
Use the given information in every diagram to calculate
the values of a and q and then write down the equation
of the function :
a
Die figuur toon die grafiek van y = —— + q.
x
a
The figure shows the graph of y = —— + q.
x
3.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
3.2 Bereken die waarde van a en dus die
vergelyking van die kromme as P(3 ; 2) 'n punt
op die grafiek is.
3.3 Bereken die X-afsnit.
3.4 Bereken die waarde van b as B(b ; 4) 'n punt
op die grafiek is.
3.5 Bereken die waarde van c as C(−1 ; c) 'n punt
op die grafiek is.
3.6 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
3.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
3.2 Determine the value of a and thus the
equation of the curve if P(3 ; 2) is a
point on the graph.
3.3 Determine the X-intercept.
3.4 Determine the value of b if B(b ; 4) is a point on the graph.
3.5 Determine the value of c if C(−1 ; c) is a point on the graph.
3.6 Write down the domain and range of f(x).
Antwoord / Answer 3.
a
Die figuur toon die grafiek van y = —— + q.
x
a
The figure shows the graph of y = —— + q.
x
4.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
4.2 Bereken die waarde van a en dus die
vergelyking van die kromme as R(2 ; −4) 'n punt
op die grafiek is.
4.3 Bereken die X-afsnit.
4.4 Bereken die waarde van t as Q(−3 ; t) 'n punt
op die grafiek is.
4.5 Bereken die waarde van s as S(s ; −??) 'n punt
op die grafiek is.
4.6 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
4.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
4.2 Determine the value of a and thus the
equation of the curve if R(2 ; −4) is a
point on the graph.
4.3 Determine the X-intercept.
4.4 Determine the value of t if Q(−3 ; b) is a point on the graph.
4.5 Determine the value of s if S(s ; −???) is a point on the graph.
4.6 Write down the domain and range of f(x).
Antwoord / Answer 4.
5
Die figuur toon die grafiek van y = 3 − ——
x
5
The figure shows the graph of y = 3 − ——
x
5.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
5.2 Bereken die koördinate van A, die snypunt
van f(x) met die X-as.
5.3 Bereken die waarde van b as B(b ; −2) 'n punt
op die grafiek is.
5.4 Bereken die waarde van c as C(−5 ; c) 'n punt
op die grafiek is.
5.5 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
5.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
5.2 Determine the coordinates of A, the X-intercept
of f(x).
5.3 Determine the value of b if B(b ; −2) is a point
on the graph of f(x).
5.4 Determine the value of c if C(−5 ; c) is a point
on the graph.
5.5 Write down the domain and range of f(x).
6
Die figuur toon die grafiek van y = − —— − 5
x
6
The figure shows the graph of y = − —— − 5
x
6.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
6.2 Bereken die koördinate van A, die snypunt
van f(x) met die X-as.
6.3 Bereken die waarde van b as B(b ; 3) 'n punt
op die grafiek is.
6.4 Bereken die waarde van c as C(2 ; c) 'n punt
op die grafiek is.
6.5 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
6.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
6.2 Determine the coordinates of A, the X-intercept
of f(x).
6.3 Determine the value of b if B(b ; 3) is a point
on the graph of f(x).
6.4 Determine the value of c if C(2 ; c) is a point
on the graph.
6.5 Write down the domain and range of f(x).
a
Die figuur toon die grafiek van f(x) = —— + q
x
a
The figure shows the graph of f(x) = —— + q
x
7.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
7.2 Bereken die waarde van a en dus die vergelyking
van f(x) as P(0,5 ; 3) 'n punt op die grafiek is.
7.3 Bereken die koördinate van punt A, die
X-afsnit van f(x).
7.4 Bereken die waarde van b as B(b ; −3) 'n punt
op die grafiek is.
7.5 Bereken die waarde van c as C(−1,6 ; c) 'n punt
op die grafiek is.
7.6 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
7.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
7.2 Determine the valur of a and therefore the
equation of f(x) if P(0,5 ; 3) is a point on the
graph of f(x).
7.3 Determine the coordinates of A, the X-intercept
of f(x).
7.4 Determine the value of b if B(b ; −3) is a point
on the graph of f(x).
7.5 Determine the value of c if C(−1,6 ; c) is a point
on the graph.
7.6 Write down the domain and range of f(x).
a
Die figuur toon die grafiek van f(x) = —— + q
x
a
The figure shows the graph of f(x) = —— + q
x
8.1 Bepaal die vergelykings van die horisontale en
vertikale asimptote en dus die waarde van q.
8.2 Bereken die waarde van a en dus die vergelyking
van f(x) as P(4 ; −3,5) 'n punt op die grafiek is.
8.3 Bereken die koördinate van punt A, die
X-afsnit van f(x).
8.4 Bereken die waarde van b as B(2 ; b) 'n punt
op die grafiek is.
8.5 Bereken die waarde van c as C(c ; −1) 'n punt
op die grafiek is.
8.6 Skryf die definisie- en waardeversamelings van
f(x) neer.
8.1 Determine the equations of the horizontal and
vertical asymptotes and thus the value of q.
8.2 Determine the valur of a and therefore the
equation of f(x) if P(4 ; −3,5) is a point on the
graph of f(x).
8.3 Determine the coordinates of A, the X-intercept
of f(x).
8.4 Determine the value of b if B(2 ; b) is a point
on the graph of f(x).
8.5 Determine the value of c if C(c ; −1) is a point
on the graph.
8.6 Write down the domain and range of f(x).