Beskou die lineêre getal patrone hieronder.
Bereken die volgende twee terme van
die patroon, d.i. vierde en vyfde terme, en die formule vir die
algemene term, T
n :
1.1 8; 13; 18; . . .
[ A 1.1 ]
1.2 38; 53; 68; . . .
[ A 1.2 ]
1.3 −23; −15; −7; . . .
[ A 1.3 ]
1.4 54; 41; 28; .. .
[ A 1.4 ]
1.5 −7; −16; −25; .. .
[ A 1.5 ]
Beskou die volgende getal patroon :
7; 16; 25; . . .
2.1 Watter soort patroon of ry is
dit? Gee 'n rede.
[ A 2.1 ]
2.2 Bereken die waarde van
2.2.1 T
11
[ A 2.2.1 ]
2.2.1 n as T
n = 124
[ A 2.2.1 ]
Beskou die volgende getal patroon :
28; 35; 42; . . .
3.1 Watter soort patroon of ry is
dit? Gee ’n rede.
[ A 3.1 ]
3.2 Bereken die waarde van
3.2.1 T
18
[ A 3.2.1 ]
3.2.2 n as T
n = 203
[ A 3.2.2 ]
Beskou die volgende getal patroon :
−134; −161; −188; . . .
4.1 Watter soort patroon of ry is
dit? Gee ’n rede.
[ A 4.1 ]
4.2 Bereken die waarde van
4.2.1 T
9
[ A 4.2.1 ]
4.2.2 n as T
n = −404
[ A 4.2.2 ]
Gegee die rekenkundige ry :
87; 72; 57; . . .
5.1 Bereken die waarde van T_4
[ A 5.1 ]
5.2 Bereken die waarde van die
eerste sewe terme.
[ A 5.2 ]
5.3 Wat is die nommer en die waarde
van die laaste positiewe term?
[ A 5.3 ]
5.4 Wat is die nommer en die waarde
van die eerste negatiewe term?
[ A 5.4 ]
5.5 Bereken die waarde van
n as T_n > 0
[ A 5.5 ]
5.6 Bereken die waarde van
n as T_n < 0
[ A 5.6 ]
Gegee die rekenkundige ry :
18; 27; 36; . . .
6.1 Bereken die formule vir die
algemene term, T
n
[ A 6.1 ]
6.2 Bereken die waarde van die
23ste term.
[ A 6.2 ]
6.3 Bereken die nommer van die term
met ’n waarde van 288.
[ A 6.3 ]
6.4 Watter term is die laaste term
wat kleiner is as 165?
[ A 6.4 ]
6.5 Watter term is die eerste term
wat groter is as 380?
[ A 6.5 ]
Gegee die volgende lineêre getal patroon :
53; 48; 43; . . .
7.1 Bereken die waarde van T
7
[ A 7.1 ]
7.2 Bereken die waarde van n
as T
n = −27.
[ A 7.2 ]
7.3 Watter term is die laaste term
met ’n positiewe waarde?
[ A 7.3 ]
7.4 Watter term is die eerste
nagatiewe term?
[ A 7.4 ]
Bestudeer die volgende lineêre getal
patroon : 63; 55; 47; . . .
8.1 Bepaal die formule van die
algemene term, T
n.
[ A 8.1 ]
8.2 Bereken die waarde van T
7.
[ A 8.2 ]
8.3 Bereken die nommer van die
term met ’n waarde van −25.
[ A 8.3 ]
8.4 Watter term is die laaste
positiewe term?
[ A 8.4 ]
Beskou die volgende lineêre getal
patroon : −63; −56; −49; . . .
9.1 Bepaal die formule van die
algemene term, T
n.
[ A 9.1 ]
9.2 Watter term is die eerste
positiewe term?.
[ A 9.2 ]
9.3 Bereken die waarde van T
18.
[ A 9.3 ]
9.4 Bereken die nommer van die
getal met ’n waarde van 35
[ A 9.4 ]
9.5 Watter term is die eerste term
groter as 110?
[ A 9.5 ]
9.6 Watter term is die laaste term
kleiner as 180?
[ A 9.6 ]
Beskou die lineêre getal patroon :
87; 78; 69; . . .
10.1 Bepaal die waarde van T
13.
[ A 10.1 ]
10.2 Watter term het ’n waarde
van 15?
[ A 10.2 ]
10.3 Watter term is die laaste term
groter as −60?
[ A 10.3 ]
10.4 Watter term is die eerste term
kleiner as −94?
[ A 10.4 ]
10.5 Watter term is die eerste
negatiewe term?
[ A 10.5 ]
In ’n lineêre getal patroon is
T
10 = 44 en T
19 = 80.
Bereken die eerste drie terme.
[ A 11. ]
T
9 = 32 en T
14 = 47 is twee
terme in dieselde lineêre
getal patroon. Bereken die
patroon, d.i. bereken die eerste
eerste drie terme van die patroon.
[ A 12. ]
T
5 = 5 en T
12 = −9 is twee
terme in dieselde lineêre
getal patroon. Bereken die
patroon, d.i. bereken die eerste
eerste drie terme van die patroon.
[ A 13. ]
T
6 = −26 en T
15 = −53 is twee
terme in dieselfde lineêre getal patroon.
getal patroon. Bereken die
patroon, d.i. bereken die eerste
eerste drie terme van die patroon.
[ A 14. ]
T
6 = 27 en T
11 = 47 is twee
terme in dieselfde lineêre getal
patroon.
15.1 Bereken die waarde
van T
15
[ A 15.1 ]
15.2 Bereken die waarde van n
as T
n = 87.
[ A 15.2 ]
In ’n lineêre getal patroon is
T
9 12 groter as T
5 en T
24 = 74.
Bepaal die patroon.
[ A 16. ]
In ’n rekenkundige ry is
T
21 30 groter as T
6 en
T
13 = 33.
17.1 Bepaal die waarde
van T
10.
[ A 17.1 ]
17.2 Watter term se waarde
is 67?
[ A 17.2 ]
x − 2; x + 2; en 2x − 1 is die
eerste drie terme van ’n
lineêre getal patroon.
18.1 Bereken x se waarde
[ A 18.1 ]
18.2 Bereken die waarde van
die negende term.
[ A 18.2 ]
7x − 4; 5x + 5 en 4x + 6 is die
eerste drie terme van ’n
lineêre getal patroon.
19.1 Bereken die patroon.
[ A 19.1 ]
19.2 Bepaal die waarde van
die sesde term.
[ A 19.2 ]
19.3 Bereken n se waarde sodat
T
n < 2.
[ A 19.3 ]
2x − 2; 3x en 5x − 3 is die
eerste drie terme van ’n
lineêre getal patroon.
20.1 Bereken die patroon.
[ A 20.1 ]
20.2 Bepaal die waarde van T
8
[ A 20.2 ]
20.3 Watter term is die eerste
term met ’n waarde groter
as 100?
[ A 20.3 ]